Tantivvey Country Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tantivvey Country Guest House is 'n 3-ster-B&B in Blanco in George. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie besienswaardighede op die Tuinroete.

Verblyf word aangebied in 5 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die kamers beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Geriewe in al die kamers sluit die volgende in: 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, 'n haardroër, WiFi en 'n gasvryheidskinkbord.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien en ander heerlike maaltye kan op versoek gereël word. Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, 'n klein biblioteek en ander geriewe. Goed-opgeskote troeteldiere word toegelaat indien dit met ons gereël word. Daar is parkeerplek beskikbaar op die perseel.

Doendinge wat op die perseel geniet kan word sluit baarsvang, whiskey-proe en piekniek in. Ons is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, wynplase, 'n gholfbaan, perdry en vele ander binnenshuise en buitemuurse doendinge en besienswaardighede af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tantivvey Country Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za