Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taronga Mansions

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 193

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Taronga Mansions
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Emile S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfek gewees. Net wat mens nodig het.

Baie lekker, perfekte ligging, baie vriendelike personeel, gereelde kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F
Saam met vriende

Stunning met 'n paar issues.

Eerstens, die advertensie bied veilige parkering aan. Dit het nêrens genoem dat dit straatparkering is nie, so met ons aankoms was daar 'n Rugbywedstryd aan en dit was absolute chaos om parkering te kry. Daar was nie tweepunt-plugs in die "hoofslaapkamer" of in die ander kamer nie, dus moes die selfone en ons wekkers in die sitkamer "gecharge" word. Ons het ook versoek dat julle vra dat ons later uit kan check, en ek het self met my aankoms gevra dat ons later wou uitcheck a.g.v. Spar Women's Walk, maar toe ons terugkom was die skoonmaker alreeds daar, wat gemaak het dat ons inderhaas alles moes gryp en gaan. Dit het veroorsaak dat ons 'n selfooncharger agtergelaat het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 135, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b02a4e5a7accbfe6f7a6d8da0c9132627391518a6a0eb758c9902446b1c45c18b96dbb6aa88cd24afe9c33bdfa839f4931a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 135 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.907847924448 18.407816520238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem