LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tarragon Guest house | LekkeSlaap
+19

Tarragon Guest house

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addisonstraat 19, Reef Park, Orkney, 2619, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie gastehuis is in die rustige Orkney-area, 'n dorpie suidwes van Johannesburg en 310 km noord-oos van Kimberley op die N12 Treasure Route.

Tarragon Guest House is 'n 3-ster-gastehuis met al die nodige geriewe om te verseker dat gaste tuis voel by ons.

Ons bied 8 slaapkamers met en suite-badkamers en TV's met DStv-toegang. Daar is 'n omheinde tuin met 'n lieflike swembad en braaigeriewe waar jy luilekker kan ontspan. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Ons is trots op die gehaltediens wat ons bied, asook die toegewyde personeel en die vriendelike atmosfeer. Klein funksies, vergaderings en werkswinkels is welkom by hierdie stresvrye-atmosfeer.

Ons toegewyde en gekwalifiseerde personeel streef daarna om jou verblyf by ons gastehuis absoluut onvergeetlik te maak.

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Tarragon Guest house
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Addisonstraat 19, Reef Park, Orkney, 2619, Noordwes
  • Gaste dink Tarragon Guest house het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Orkney Noordwes
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addisonstraat 19, Reef Park, Orkney, 2619, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e680636fb77531402734e7229123c27232b73988842238e5a7675cc70f61f0a2883475cdb2f65f64f5885e0c97496362bf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 19 Addison Street Reef Park 2619 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.988519022115 26.671914776696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!