LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tata Farm Game Lodge | LekkeSlaap
+32

Tata Farm Game Lodge

2 resensies
Wildsplaas
Hoofhuis
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die moderne kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met buitemeubels en 'n uitsig oor die bosveld.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die chalet het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuisie in die hoek. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n privaat dek met 'n asemrowende uitsig oor die savanna en die wild wat naby die eenheid wei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-weg, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAegBgRN36PDFXLQmFIzraVCnyiFFwm5YT4AyErs0rOZUnb49TfX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 De Wagendrift Road Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.443241789605 28.469240237729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!