Hazyview Akkommodasie by Tatenda Guesthouse | LekkeSlaap
+51

Tatenda Guesthouse

41 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 303, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tatenda Guesthouse is in die hartjie van Hazyview se residensiële area geleë. Die gastehuis is net 10 minute se ry vanaf die Kruger Nasionale Wildtuin se Phabeni-hek en is baie sentraal geleë vir besoekers aan die Panorama-roete, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, Hoedspruit en omliggende besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 2 selfsorg-eenhede. Al die kamers het en suite-badkamers en is gemaklik gemeubileer en versier met Afrika-temas en style. Die selfsorg-eenhede bestaan uit 'n vakansiehuis en 'n houthuisie wat beide nabye toegang het tot 'n pragtige swembad wat bedek is, privaat lapa en braai-area met 'n uitsig oor die Sabie-riviervallei.

Elke kamer het toegang tot die rustige tuin en die pragtige sierfonteintjies en rustige tuin met verskeie voëlspesies en blouapies. Daar is veilige parkeerplek.

Tatenda het 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan. Dit is 'n natuurlike bebosde area met volwasse inheemse bome wat koelte bied, 'n toevlugsoord vir voëls is en 'n ontspanne omgewing skep waar gaste met die tuinpaadjies langs kan stap en die natuur kan aanskou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Tatenda Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Tarentaalstraat 303, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Tatenda Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 303, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZezoNwiyC8Qv6AM6SkX25WhiXVS9KNnYFQjHf2i1odF6ZKN2Es?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 303 Tarentaal Street Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.034501939781 31.143949627877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za