LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Te Moi | LekkeSlaap
+42

Te Moi

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R468 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Te Moi is in die prentjiemooi Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Dis ook naby die Cure Dagkliniek en die gewilde Kronenburg Landoged. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in 2 selfsorg-eenhede.

Die Le Fleur-kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Die Le Fleur-kothuis het 'n tuintjie en is baie ruim met 'n kombuisie en 'n sitarea. Die Le Petit-kothuis het weer 'n plaasstoep met 'n pragtige uitsig en 'n kleiner sitarea met 'n kombuis.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 'n gedeelde badkamer. Die kombuis is goed toegerus en die leefarea spog met 'n binnebraai en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n swembad, boma en WiFi-toegang.

Die Paarl is bekend vir sy prag, uitstekende wynplase, koffiewinkels, argitektuur en vrugte. Besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taal Monument, Spice Route, Butterfly World, Paarl Mountain Reserve, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Te Moi
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Gaste dink Te Moi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
was R550
Vanaf R468
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R468
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retiefstraat 39, Noorder Paarl, Paarl, 7623, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c085e607be04f7c96e68cf74648b7ee5ef0a8b9d283595040d03801f88d60cd47331e36454bb80aafaa2a3eb4be089337a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 Retief Street Paarl 7623 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.70061 18.96508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!