Voorbaai Akkommodasie by Te Waterkant 15 | LekkeSlaap
+20

Te Waterkant 15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard Oos, Te Waterkant 15, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Te Waterkant 15 in Mosselbaai is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel reg voor op die see. Dit het 'n privaat balkon wat oor die see uitkyk en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuin. Die verblyf is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed met 'n aparte privaat badkamer. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien.

Die ruim leefarea is smaakvol versier en het 'n platskerm-TV met DStv en gemaklike sitplek.

Daar is braaigeriewe op die balkon en 'n groot swembad in die woonstelgebou se tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Te Waterkant 15 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strand Boulevard Oos, Te Waterkant 15, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Boulevard Oos, Te Waterkant 15, Diasstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bAGticM3zTvAEcLnbyhDFTn2AAeoCBA9PS0PtYh3lOnD0rVWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 5) Beach Boulevard East Te Waterkant 15 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -34.161022341139 22.109798286192
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za