Prins Albert Akkommodasie by Teen die Randjie | LekkeSlaap
+22
+22

Teen die Randjie

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte- en bekostigbare verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep. Die huis is in 'n stil en veilige omgewing naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die huis het 4 slaapkamers, waarvan twee en suite-badkamers het, en daar is 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Daar is 'n leefarea met gemaklike banke en 'n TV, en 'n patio met 'n ruim braai-area.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek tydens hul verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Teen die Randjie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Teen die Randjie
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Teen die Randjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MDZmZTBmLWExMjQtNDJhYS1iMzkzLTdhNWY2YmFhMDc1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 8 persone) 5 5 1 5 8 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.230685008563 22.029163688421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za