Beskrywing
Bush Tent 1 is 'n struktuurtent wat geskik is vir 2 volwassenes. Die tent het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n braai-area in. Kinders kan geakkommodeer word in koepeltent met kampbedjies, hulle moet net hul eie beddegoed saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito van R600,00 is direk aan Tendeni Lodge betaalbaar met bevestiging van bespreking voor inklok. Vir buitelandse betalings sal addisionele bankoordragfooie van toepassing wees.
- Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
- Let asseblief daarop dat u die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar met bespreking.
- Op versoek en teen 'n addisionele koste kan kinders onder die ouderdom van 18 op 'n draagbaar gehuisves word en vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
- Kinders ouer as 18 sal teen die volwasse tarief gehef word.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- 'n Streng swembadtoegang geld; kinders onder die ouderdom van 13 moet te alle tye onder toesig wees, spring, hardloop en geraas rondom die swembad, en glas in of om die swembad word nie toegelaat nie.
- Respekteer asseblief die diere, aangesien wilde diere gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word toegelaat met vooraf reëling en na goeddunke van die bestuur.
- 'n Verblyf van 3 nagte is van toepassing vir langnaweke.
- Stap en fietsry op die roetes word toegelaat, maar reëls geld.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste word nie toegelaat om hul eie brandhout saam te bring of van die veld af te neem nie; vuur- en braaihout kan by die lodge gekoop word.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon wat daarmee verband hou, aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of enige skade tydens of na 'n besoek aan die lodge nie.
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- 3 sakke hout en 1 sak ys is beskikbaar met aankoms teen R100.00 per eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bush Tent 2 is 'n struktuurtent wat geskik is vir 2 volwassenes. Die tent het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n braai-area in. Kinders kan geakkommodeer word in koepeltent met kampbedjies, hulle moet net hul eie beddegoed saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito van R600,00 is direk aan Tendeni Lodge betaalbaar met bevestiging van bespreking voor inklok. Vir buitelandse betalings sal addisionele bankoordragfooie van toepassing wees.
- Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
- Let asseblief daarop dat u die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar met bespreking.
- Op versoek en teen 'n addisionele koste kan kinders onder die ouderdom van 18 op 'n draagbaar gehuisves word en vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
- Kinders ouer as 18 sal teen die volwasse tarief gehef word.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- 'n Streng swembadtoegang geld; kinders onder die ouderdom van 13 moet te alle tye onder toesig wees, spring, hardloop en geraas rondom die swembad, en glas in of om die swembad word nie toegelaat nie.
- Respekteer asseblief die diere, aangesien wilde diere gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word toegelaat met vooraf reëling en na goeddunke van die bestuur.
- 'n Verblyf van 3 nagte is van toepassing vir langnaweke.
- Stap en fietsry op die roetes word toegelaat, maar reëls geld.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste word nie toegelaat om hul eie brandhout saam te bring of van die veld af te neem nie; vuur- en braaihout kan by die lodge gekoop word.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon wat daarmee verband hou, aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of enige skade tydens of na 'n besoek aan die lodge nie.
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- 3 sakke hout en 1 sak ys is beskikbaar met aankoms teen R100.00 per eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid is ingerig vir 2 volwasse gaste met 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Kinders onder 8 jaar kan op versoek en teen 'n addisionele koste akkommodeer word op 'n voubed of 'n tweemantent vir die meer avontuurlustiges. Linne vir'n koninggrootte-bed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke en linne vir kinders saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel geniet. Verder kan gaste op die stoep met privaat braaigeriewe ontspan terwyl hul 'n drankie geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito van R600,00 is direk aan Tendeni Lodge betaalbaar met bevestiging van bespreking voor inklok. Vir buitelandse betalings sal addisionele bankoordragfooie van toepassing wees.
- Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
- Let asseblief daarop dat u die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar met bespreking.
- Op versoek en teen 'n addisionele koste kan kinders onder die ouderdom van 18 op 'n draagbaar gehuisves word en vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
- Kinders ouer as 18 sal teen die volwasse tarief gehef word.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- 'n Streng swembadtoegang geld; kinders onder die ouderdom van 13 moet te alle tye onder toesig wees, spring, hardloop en geraas rondom die swembad, en glas in of om die swembad word nie toegelaat nie.
- Respekteer asseblief die diere, aangesien wilde diere gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word toegelaat met vooraf reëling en na goeddunke van die bestuur.
- 'n Verblyf van 3 nagte is van toepassing vir langnaweke.
- Stap en fietsry op die roetes word toegelaat, maar reëls geld.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste word nie toegelaat om hul eie brandhout saam te bring of van die veld af te neem nie; vuur- en braaihout kan by die lodge gekoop word.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon wat daarmee verband hou, aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of enige skade tydens of na 'n besoek aan die lodge nie.
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- 3 sakke hout en 1 sak ys is beskikbaar met aankoms teen R100.00 per eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid is ingerig vir 2 volwasse gaste met 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Kinders onder 8 jaar kan op versoek en teen 'n addisionele koste akkommodeer word op 'n voubed of 'n tweemantent vir die meer avontuurlustiges. Linne vir 'n koninggrootte-bed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke en linne vir kinders saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel geniet. Verder kan gaste op die stoep met privaat braaigeriewe ontspan terwyl hul 'n drankie geniet.

Hierdie oopplan-eenheid is gemaklik ingerig vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Kinders onder 8 jaar kan op versoek en teen 'n addisionele koste akkommodeer word op 'n voubed of 'n daktent vir die meer avontuurlustiges. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel geniet. Verder kan gaste op die stoep met privaat braaigeriewe ontspan terwyl hul 'n drankie geniet.

Hierdie oopplan-eenheid is gemaklik ingerig vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Kinders onder 8 jaar kan op versoek en teen 'n addisionele koste akkommodeer word op 'n voubed of 'n daktent vir die meer avontuurlustiges. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke en linne vir kinders saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel geniet. Verder kan gaste op die stoep met privaat braaigeriewe ontspan terwyl hul 'n drankie geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito van R600,00 is direk aan Tendeni Lodge betaalbaar met bevestiging van bespreking voor inklok. Vir buitelandse betalings sal addisionele bankoordragfooie van toepassing wees.
- Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
- Let asseblief daarop dat u die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar met bespreking.
- Op versoek en teen 'n addisionele koste kan kinders onder die ouderdom van 18 op 'n draagbaar gehuisves word en vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
- Kinders ouer as 18 sal teen die volwasse tarief gehef word.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- 'n Streng swembadtoegang geld; kinders onder die ouderdom van 13 moet te alle tye onder toesig wees, spring, hardloop en geraas rondom die swembad, en glas in of om die swembad word nie toegelaat nie.
- Respekteer asseblief die diere, aangesien wilde diere gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word toegelaat met vooraf reëling en na goeddunke van die bestuur.
- 'n Verblyf van 3 nagte is van toepassing vir langnaweke.
- Stap en fietsry op die roetes word toegelaat, maar reëls geld.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste word nie toegelaat om hul eie brandhout saam te bring of van die veld af te neem nie; vuur- en braaihout kan by die lodge gekoop word.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon wat daarmee verband hou, aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of enige skade tydens of na 'n besoek aan die lodge nie.
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- 3 sakke hout en 1 sak ys is beskikbaar met aankoms teen R100.00 per eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid is gemaklik ingerig vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Kinders onder 8 jaar kan op versoek en teen 'n addisionele koste akkommodeer word op 'n voubed of 'n daktent vir die meer avontuurlustiges. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel geniet. Verder kan gaste op die stoep met privaat braaigeriewe ontspan terwyl hul 'n drankie geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Skoonmaakdiens.
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito van R600,00 is direk aan Tendeni Lodge betaalbaar met bevestiging van bespreking voor inklok. Vir buitelandse betalings sal addisionele bankoordragfooie van toepassing wees.
- Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
- Let asseblief daarop dat u die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar met bespreking.
- Op versoek en teen 'n addisionele koste kan kinders onder die ouderdom van 18 op 'n draagbaar gehuisves word en vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
- Kinders ouer as 18 sal teen die volwasse tarief gehef word.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- 'n Streng swembadtoegang geld; kinders onder die ouderdom van 13 moet te alle tye onder toesig wees, spring, hardloop en geraas rondom die swembad, en glas in of om die swembad word nie toegelaat nie.
- Respekteer asseblief die diere, aangesien wilde diere gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word toegelaat met vooraf reëling en na goeddunke van die bestuur.
- 'n Verblyf van 3 nagte is van toepassing vir langnaweke.
- Stap en fietsry op die roetes word toegelaat, maar reëls geld.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste word nie toegelaat om hul eie brandhout saam te bring of van die veld af te neem nie; vuur- en braaihout kan by die lodge gekoop word.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon wat daarmee verband hou, aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of enige skade tydens of na 'n besoek aan die lodge nie.
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- 3 sakke hout en 1 sak ys is beskikbaar met aankoms teen R100.00 per eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié privaat selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Elke kamer het 'n privaat deur wat na 'n groot stoep lei. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea sluit 'n sit-, eetarea en 'n kombuis met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n aparte opwaskamer in. Die ruim stoep het 'n kroeg en lei na 'n privaat boma, braai-area en 'n swembad. Die eenheid bied gratis WiFi en 'n slim-TV en gaste moet hul eie aantekenbesonderhede gebruik. Kinders kan teen 'n ekstra koste op uitvoubeddens en matrasse geakkommodeer word en dit is direk aan Tendeni betaalbaar. Gaste moet hul eie beddegoed vir kinders saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- 'n Breekskadedeposito van R600,00 is direk aan Tendeni Lodge betaalbaar met bevestiging van bespreking voor inklok. Vir buitelandse betalings sal addisionele bankoordragfooie van toepassing wees.
- Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
- Let asseblief daarop dat u die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, moet aanvaar met bespreking.
- Op versoek en teen 'n addisionele koste kan kinders onder die ouderdom van 18 op 'n draagbaar gehuisves word en vir die meer avontuurlustiges, 'n daktent.
- Kinders ouer as 18 sal teen die volwasse tarief gehef word.
- Geen rook word binne die eenhede toegelaat nie.
- 'n Streng swembadtoegang geld; kinders onder die ouderdom van 13 moet te alle tye onder toesig wees, spring, hardloop en geraas rondom die swembad, en glas in of om die swembad word nie toegelaat nie.
- Respekteer asseblief die diere, aangesien wilde diere gevaarlik kan wees.
- Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
- Dagbesoekers word toegelaat met vooraf reëling en na goeddunke van die bestuur.
- 'n Verblyf van 3 nagte is van toepassing vir langnaweke.
- Stap en fietsry op die roetes word toegelaat, maar reëls geld.
- Privaat voertuie mag nie in die veld ry nie.
- Gaste word nie toegelaat om hul eie brandhout saam te bring of van die veld af te neem nie; vuur- en braaihout kan by die lodge gekoop word.
- Tendeni Private Lodge of enige persoon wat daarmee verband hou, aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of enige skade tydens of na 'n besoek aan die lodge nie.
- Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- 3 sakke hout en 1 sak ys is beskikbaar met aankoms teen R100.00 per eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off De Wagendrift, Plot 13 Boveneind / Groenfontein, Dinokeng, 1002, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang