LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tented Adventures Pilanesberg | LekkeSlaap
+27

Tented Adventures Pilanesberg

Tentekamp
Tente
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste wat deel. Alle tariewe sluit 'n kontinentale ontbyt en 'n braai-buffet vir aandete in. Die gerieflike safari-tente bied glanskamp luukshede, insluitend elektrisiteit, elektriese komberse, 'n klein dek, hoë plafonne, bedlampies, gehalte-beddens, linne en 'n waaier in. Alle tente word daagliks skoongemaak en al die beddens het 2 kussings.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Prys sluit in

Ontbyt-buffet, koffie, tee, aandete, verwelkomingsdrankie, 'n jenewer met kinawater as sonsondergang-drankie en beperkte wyn met aandete ingesluit.

Huisreëls

Pilanesberg Nasionale Park-fooie moet betaal word indien gaste deelneem aan die Tented Adventures-wildritte en as hulle hul eie voertuig gebruik moet daar 'n fooi by die hek betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manyane Resort, Pilanesberg Nasionale Park, 0318, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c535baf4e45f5363d64fa65efe5c47c215f4eeec3e3606efc65731079208454f34aac4d0922f495d43774e6521942dbd508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Manyane Resort Pilanesberg National Park 0318 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.254556115479 27.220974564774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!