Terri-Lee Catering and Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Terri-Lee Catering and Guesthouse bied B&B-verblyf in Kathu. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Die verblyf by Terri-Lee Catering and Guesthouse bestaan uit 5 kamers. Elke kamer het sy eie ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en gratis tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. 'n Kamerdiens is ook beskikbaar.

Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n teetuin. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir sakereisigers.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en wasgoeddienste kan vir gaste gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Terri-Lee Catering And Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za