+174
Selfsorg in Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Catharina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het as vreemdelinge gearriveer en as vriende vertrek. Wonderskone natuurskoon. Gerhard en Zelda van Thaba Lapeng is wonderlike gashere. Hulle het ons baie tuis laat voel met hul gasvryheid. Die eenheid is baie kreatief versier, is gemaklik, skoon en is toegerus met alle geriewe. Verder was ons bevoorreg om 'n eenheid te bewoon tydens ons verblyf wat 'n panoramiese uitsig oor die pragtigste uitgelegde tuin en berge het. Beide Gerhard en Zelda se kreatiewe handwerk kan gesien en waardeer word in die detail van selfs die kleinste dingetjies. Ons was geseënd om vir Gerhard en Zelda as getuies te kon hê op kort kennisgewing van die hernuwing van ons huweliksbeloftes en ek het ook my 50ste verjaarsdag daar gevier. Gerhard en Zelda het werklik uit hul pad gegaan om ons spesiale dag ekstra besonders te maak. Thaba Lapeng is die beste plek in 'n prentjie mooi en rustige omgewing en perfek vir 'n nag, naweek weg of selfs langer. Ons wil graag ons diepste dank uitspreek teenoor Gerhard en Zelda dat julle ons verblyf 'n tuiste weg van die huis gemaak het. Ons het as vreemdelinge gearriveer en as vriende vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Relaxing. This place is so relaxing and beautifully maintained. Gerhard and Zelda are very friendly and checked in daily. I will go back any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderlik, fantasties en familie. Dit is 'n baie mooi plek en rustig, net wat jy nodig het om te ontspan. Kon baie langer gebly het, want dis so kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magaretha Johanna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful, lovely view. Well rested. Fantastic stay! Friendly hosts. Lovely view. Value for money. Will go back to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjiese verblyf met besondere uitsig. Die verblyf was netjies en skoon, met selfsorggeriewe en het 'n eie braai. Die eenheid het ook 'n bad en stort. Dit is naby genoeg aan Clarens en ook ver genoeg dat mens nie die dorp sien of hoor nie. Die uitsig oor die Maluti Berge is regtig baie mooi, daar is ook 'n sprankelend skoon swembad. Het lekker geslaap en sal weer van die verblyf gebruikmaak as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Will go again. Great place, great setting and very caring people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekke blyplek. Alles was presies soos geadverteer. Ons het die rustigheid en natuurskoon baie waardeer. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties! Pragtige ligging en uitsig! Wonderlike gasheer en lieflik skoon! Heerlik gebly en lekker geslaap. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Onvergeetlik. Fantastiese gasheer en gasvrou was ongelooflik en het alles gedoen om die verblyf onvergeetlik te maak. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Relaxing. It's so cozy. Beautiful place and extra clean. They were so friendly and made us feel so welcome. Will most definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Thaba Lapeng Mountain Escape, Road R711, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8515f6e27853439c95c7ed26ea5f17fa6289d5482d3f92244b284fcfff9b61976ba6cf6d0b90c77bfa0ee43f525e6f9e43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 Thaba Lapeng Mountain Escape Road R711 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.607288057425 28.402970746483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang