LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thaba Lapeng Mountain Escape | LekkeSlaap
+153

Thaba Lapeng Mountain Escape

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Thaba Lapeng Mountain Escape
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Albert M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, pragtige plek en ligging.

Dit was net wat ons nodig gehad het. Ongelukkig is geen WiFi aangebied nie, en met 'n beperkte selfoonsein, was dit effens negatief omdat dit as 'n gerief gelys is. Daar is ook geen kombuisgeriewe beskikbaar nie, slegs 'n mikrogolfoond en 'n ketel, dus nie 'n selfsorgfasiliteit nie. Die reuse waghond was effens aan die eng kant, so miskien is dit nie die beste opsie as jy klein kinders het nie. Selfs met hierdie nadele was dit 'n ongelooflike verblyf en ek sou beslis weer van Thaba Lapeng gebruik maak en weet wat om te verwag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent stay, stunning venue and location.

This was just what we needed. Unfortunately no WiFi on offer and with limited cell reception this was a bit of a negative as it was listed as an offered facility. Also there we no kitchen facilities available, only a microwave and a kettle, so not really a self catering facility. The huge guard dog was a bit on the scary side, so maybe not the best option if you have small children. Even with these drawbacks it was an amazing stay and knowing what to expect next time, I would most definitely make use of Thaba Lapeng again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dane D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Dit was 'n absolute wonderlike naweek! Lieflike verblyf, fantastiese gashere, pragtige uitsigte ─ ons kon nie vir beter gevra het nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect getaway!

Was an absolutely wonderful weekend! Lovely accommodation, great hosts, great views, couldn’t have been better!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danielle K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay with incredible views! Only thing we could have done with is a fan or aircon in the room as it became uncomfortable to sleep at night.

We thoroughly enjoyed our stay and would stay there again. Main complaint is that there was no fan or aircon and when we went to reception, we were met very much by surprise by an aggressive dog.

Charl B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik met 'n ongelooflike uitsig. Baie goed ingerig met redelike privaatheid.

Baie oulike plekkies waarvoor daar baie moeite gedoen is met dekor ens. Het dit werklik baie geniet. Ek sal in die vervolg weet waar om te gaan, maar ek stel vriendelik voor dat beter aanwysings aangewend word rakende die ontvangsarea, maar verder was dit besonders lekker! Baie dankie! Ek kan ook net nie onthou dat ek ekstra moes betaal vir die skoonmaak nie. Nie dat dit 'n probleem is nie, ek betaal dit graag. Dit was moontlik in die bepalings en voorwaardes. Dalk dit net vooraf duidelik maak. Nogtans het ons baie lekkers gebly! Baie dankie.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende kommentaar, Charl - waardeer. Ons skenk aandag aan die aanwysings na die ontvangsarea. Die skoonmaakdiens vir die Saterdagoggend is gemeld in ons skrywe om die bespreking te bevestig, tesame met die inboek- en uitboektye. Die skoonmaakdiens behels die skoonmaak van die hele chalet, insluitend die badkamer. Vir higiëniese en sekuriteitsredes sluit dit egter nie die regpak van persoonlike items in nie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Charl A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, moderne en netjiese verblyf, waarde vir geld.

Baie lekker gebly, sal weer terugkeer.

Dirk L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Gerhard en Zelda het ons tuis laat voel. Uitsig pragtig. Goed geleë. Sal aanbeveel vir 'n wegbreek-naweek.

Maureen D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 'n baie rustige atmosfeer, en ongelooflike uitkyk.

Dit was 'n wonderlike naweek. Die uitkyk is iets ongelooflik , die ligging is fantasies. Gerhard en Zelda laat jou dadelik welkom voel. Dit is vir my 'n baie beter plek om te bly vir 'n wegbreek as in die besige dorp self. Wonderlike natuurskoon.

Joubert S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en baie skoon.

Uitstekend! Bekostigbare verblyf met 'n pragtige uitsig oor die berge van die Oos-Vrystaat. Alles wat jy benodig is beskikbaar en die geriewe is uiters skoon. Ek sal nie weer op 'n ander plek in die Oos-Vrystaat bly nie!

Biance V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ons het verskriklik lekker gekuier! Die verwelkoming was so warm, dit het mens dadelik tuis laat voel. Die plek is baie netjies en nog mooier as op die foto's. Vroegoggend kan mens rustig koffie drink met die mooiste uitsig en tannie Zelda se wilde voëls, wat sy so getrou voer, om na te kyk. Niks is teveel moeite vir die oom en tannie nie, en is heeltyd bereid om te help sodat jy die beste wegbreek het. Definitief 'n aanbeveling vir enige mense wat 'n rustige wegbreek wil hê.

Hans G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig nog, heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier en kon nie genoeg van die mooiste uitsig kry nie! Die blyplek was baie goed toegerus en baie netjies en skoon!

Francois B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

You'll appreciate the tranquillity.

Take a few minutes to absorb your surroundings for a truly revitalising effect on your well being.

Theresa W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely clean, peaceful accommodation.

Stunning views. Neat and clean accommodation with friendly, accommodating hosts.

Isabel J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan Gerhard wat altyd vriendelik was en altyd tyd het om lekker te gesels.

Baie lekker om al die mooi natuurlewe om jou te geniet.

Ciska V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en netjiese verblyf!

Definitief ek plek waarheen ek weer sal gaan! Als wat mens nodig het. Baie skoon en netjies en die uitsig is pragtig.

Koos J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte rusplek. Mooi natuur en detail dekor. Vriendelike gasvryheid.

Baie mooi rusplek vir besoek aan die area. Gerhard en Zelda baie vriendelik en behulpsaam. Baie goed toegeruste eenhede. Veilig. Hiperskoon en gediens. Verseker 'n sielsrusplek in baie mooi natuur-omgewing.

Elna S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met vriende

Troue-wegbreek saam met vriende.

Ons was 'n groep vriende wat 'n troue bygewoon het vir die naweek in Clarens. Thaba Lapeng Mountain Escape was ideaal vir ons groep vriende met 'n lekker braai area waar ons lekker op die gras on sit en die uitsig waardeer. Die plek was baie mooi, skoon en netjies met pragtige uitsigte! Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel.

Frikkie O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Vriendelike ontvangs, pragtige omgewing met die mooiste natuur! Ligging presies halfpad tussen Clarens en Fouriesburg gee jou wonderlike opsies om te ontgin.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was ons voorreg om vir jou en Annie hier te kon huisves.
Frikkie.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Yolandi M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met pragtige uitsig.

Thaba Lapeng is pragtige selfsorgverblyf met al die nodige fasiliteite. Die uitsig is asemrowend!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dis altyd verblydend wanneer gaste ook kan ervaar wat vir ons elke dag 'n geskenk van Bo is.
Kom gerus weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Ryno C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno C
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig en gesellige atmosfeer.

Ons tyd by Thaba Lapeng Mountain Escape was asemrowend gewees. Die uitsig is ongelooflik mooi en regtig 'n plek waarheen ons weer sal gaan.

Annette C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gerus, daar kan mens asemhaal. Heerlike naweekwegbreek!

Elaigne P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaigne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en lekker koud.

Dit was baie lekker. Alles was heerlik. Sal wel aanbeveel dat hulle elke dag skoonmakers inkry.

Madelie U - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie.

Tannie Zelda en Oom Gerhard is die vriendelikste 2 mense wat ons nog ontmoet het. Hulle gasvryheid het ons so verwelkom. Baie netjiese plekkie en baie lekker daar gekuier.

Lila V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila V
Gesin met klein kinders

Alles was perfek en prentjie mooi.

Sal Thaba Lapeng Mountain Escape vir enige iemand voorstel, asook die besprekings. Die huisie was uiters netjies en skoon. Ons was warm verwelkom, asook die oggend gebel om te bespreek hoe om ons kamer te vergemak aangesien ons 'n 2 maande oue babatjie het met 'n 2 jarige. Ons sal enige dag weer gaan.

Sunet M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese verblyf weg van die stad se gejaag.

Alles wat jy nodig het vir selfsorg en selfs nog meer. Weg uit die gejaag, maar naby genoeg aan Clarens vir inkopies. Dit was vir ons ‘n baie angename ervaring!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Sunet.
Ons is bly julle kon die kombinasie van die rustigheid van Thaba Lapeng met die nabyheid van Clarens se winkeltjies en eetplekke ervaar.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Melody J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melody J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie!

Die mooiste uitsig vanuit jou kamer! Die moeite werd en baie bekostigbaar. Zelda en Gerhard is so vriendelik en gasvry! Sal enige tyd aanbeveel.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Melody - waardeer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Izahn M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izahn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 5!

Kan dit nie beskryf nie. Gaan kyk self, dis ongelooflik! Daar is nie 1 ding wat ek sleg kan se van Thaba Lapeng Mointain Escape nie. Net dat dit baie moeilik is om jou ry te kry, want dis ongelooflik mooi en lekker. Om nie eers te praat van die gasvryheid nie. Voel soos jou ma se werf.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ons is bly julle kon jul wittebrood op so 'n lekker noot afsluit, Izahn. Jy en jou man is 'n besonderse paartjie en dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Audrey S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en gronde, vriendelike mense en n lekker tyd.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, die mooiste omgewing, met 'n mooi uitsig oor die Maluti Berge. Die eenhede was netjies en goed toegerus. Die mense was vriendelik en hulpvaardig. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang, Audrey. Julle is altyd welkom.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Rita V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Enkelreisiger

Beste uitsig, gasvry, uitstekende verblyf!

Uitstekende gastehuis! Sal vir seker teruggaan!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Bly julle het dit geniet, Rita. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Org V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan kuier.

Lisa B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-verblyf.

Die woonstel was baie skoon, netjies en mooi. Daar is baie moeite in die dekor ingesit. Die uitsig is pragtig. Ons gaan definitief weer by Thaba Lapeng oorbly.

Marissa R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit.

Dit is die wonderlikste wegbreek plekkie ooit, so mooi en romanties, ons het dit vreeslik geniet. Baie dankie aan Thaba Lapeng Mountain Escape!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ons is dankbaar dat ons plekkie se naam deur julle ervaring gestand gedoen kon word. Bring volgende keer die familie saam.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Louis V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Great! Baie netjies! Asemrowende uitsigte!

Eppie F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eppie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, met liefde voorsien deur Gerhard en Zelda.

Ons sal Thaba Lapeng Mountain Escape aanbeveel vir almal wat bekostigbare en puik diens by 'n vakansiebestemmimg soek. Ons sal met graagte weer daar bly.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ons het dit net so geniet om julle hier te kon hê, Eppie. Rus nou maar lekker uit sodat jy jou aftrede kan geniet.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Jacque V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soveel rustigheid.

Dankie aan Gerhard en Zelda, jul is die awesomeste 2 mense. Jul rusplek is voorwaar 'n plekkie van rus en vrede, dankie dat jul dit met ons deel.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dankie dat julle hier by ons bietjie kom wegbreek het. Sterkte ook vir julle op die pad vorentoe.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Lariska V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, dierbare mense, ongelooflike uitsig. Sal verseker weer besoek!

Ons het ons besoek baie geniet. Dit was 'n besonderse belewenis. Die mense was vriendelik en die plekkie was netjies en pragtig. Julle sal ons verseker weer sien!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dankie, Lariska. Dit is altyd verblydend om te weet dat gaste hulle verblyf by ons geniet.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Hennie F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek en my vrou het baie lekker gekuier, kamers is baie netjies, en daar is alles wat mens nodig het vir selfsorg. Sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel en sal beslis volgende jaar weer 'n wegbreek daar gaan vat om uit die besige stad te kom.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Hennie.Ons sien uit daarna om julle weer hier te sien na die aankoms van die nuwe kleinding .

Thaba Lapeng Mountain Escape
Duné W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duné W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense, skoon en netjiese verblyf, ruim en volledig toegerus.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier by Thaba Lapeng, sien binnekort weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê en ons sien uit na julle volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Piet L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie Piet, ons waardeer die terugvoer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Derick W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Wonderlike verblyf, skoon en mooi uitsig, sal weer daar gaan bly.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ons is bly julle het dit hier geniet, Derick. Kom gerus gou weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Marelize K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K
Gesin met tieners

Lafenis vir die siel.

Asemrowende uitsig. Plek was baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Marelize. Bly dat ons die atmosfeer kon skep sodat julle bietjie kon ontspan, sien julle weer oor 'n paar maande.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Carlie E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carlie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek!

Pragtige plek, met wonderlike uitsig. Netjiese kamers met pragtige afwerkings en baie vriendelike eienaars.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dankie dat julle dit ook kon ervaar het, Carlie. Vertrou ons sien julle gou weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Marco J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker!

Die kliëntediens was baie goed. Kamers baie netjies en skoon.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Marco. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom vir 'n bietjie langer kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Jacqueline F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline F
Gesin met klein kinders

Ons was baie beïndruk met die baie mooi dekor in die eenheid.

Wonderlike verblyf - kan regtig aanbeveel.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Jacqueline. Alles ten doel om ontspannend op die gemoed te wees sodat gaste bietjie kan ontstres. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Willem V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Enkelreisiger

Huislike verblyf met plaas gasvryheid.

Sien sterre.

Corinne M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne M
Saam met vriende

Vir 'n luukse beskostigbare verblyf, sou ek Thaba Lapeng aanbeveel.

Ek is baie in my skik met Thaba Lapeng. Die eenheid is modern en netjies. Die uitsig is pragtig. Daar was selfs blomme op die tafel en sjokolade met vars handdoeke op my bed elke dag. Ek sal definitief weer by Thaba Lapeng oornag.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit is altyd verblydend om te hoor as die gaste hulle verblyf by ons geniet het. Veral as ons kon help om die kinders, wat by die Lush fees gebly het, weer warm en skoon te kry. Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Manda O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en rustig.

Die plekkie is baie mooi en skoon. Gerhard en Zelda het ons dadelik laat tuis voel. Hulle is baie gasvry en jy voel sommer tuis. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ons is bly julle was tuis van julle huis, en ons sien uit na julle volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Elmee R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmee R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik wonderlike plek.

Die gasvryheid en moeite is beslis een van die beste. Gerhard en Zelda laat mens van eerste opslag welkom voel. Die kamer het baie detail, vol vars blomme en mooihede. Dit beslis ons nr 1 keuse.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Elmeè. Ek is bly dat jy en Inald ook die mooi van ons stukkie Oos-Vrystaat kon ervaar so tussen deur julle fietsryery saam.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Denise N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste view en gerieflik om net af te pak en te geniet.

Ons het dit vreeslik geniet. Die ligging buite die dorp is ideaal vir ons aangesien ons die rustigheid wil ervaar en nie die buzz van die dorp nie. Ons was baie goed verwelkom en dadelik gehelp na ons kamer toe. Vreeslike huisgevoel en die details in die kamers is net vol liefde. Dankie Gerhard en Elize!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê sodat julle bietjie kon uitspan.
Sien julle binnekort weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Victor S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou 'n netjiese, lekke lêplekkie.

Die plekkie is tussen Clarens en Fouriesburg geleë wat jou die geleentheid bied om rustig te ry na Clarens of Fouriesburg, ons het seker gemaak dat ons voor sonsondergang by Thaba Lapeng Mountain Escape aankom om net te kan "chill".

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dankie, Victor. Julle moet sommer gou weer plan maak om te kom 'chill'.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Eurika D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons verblyf die afgelope naweek was regtig iets besonders gewees. Zelda en Gerhard se gasvryheid en vriendelikheid was ongelooflik. Ek sal met groot plesier Thaba Lapeng Mountain Escape aanbeveel vir enige iemand. Die naweek was onvergeetlik gewees. Uitstekend.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was vir ons net so 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer, Eurika. Dis verblydend om te weet ons plekkie word so geniet. Ons sien uit na julle en Piet-hulle se volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Andries V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek, uitstekende diens en vriendelikheid.

Ons verblyf by Thaba was uitstekend, Gerhard het vir ons 'n braaivleisvuur gereël nadat ons nie reg was vir dit nie. So ook 'n mikrogolf verskaf vir ons om ons kos op te warm. Baie dankie!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was vir ons net 'n plesier, Andries. Bly ons kon dit vir jou en Storme 'n bietjie meer gerieflik maak.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Zizipho N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zizipho N
Saam met vriende

Tranquil, safe and beautiful.

Beautiful place, well taken care of. The view is calming and relaxing. Just outside of Clarens but close enough to pop in to town to have a shopping spree. Only downside is that it's self catering, would have preferred at least a breakfast , but they have coffee station, microwave and rusks .

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Thank you for your comments, Zizipho. However, as we are (and also advertise ourselves as such) a Self-Catering and not a Bed and Breakfast establishment, the provision of breakfast is not included. We do, however, provide a coffee/tea station as a courtesy to our guests in each of the chalets, as well as the rooms. We are also not equipped to provide any meals.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Elize K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil wegbreek met mooi uitsigte.

Ons het baie lekker gebly by Thaba Lapeng, baie stil, mooi uitsigte, lieflike skoon plekkie.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, Elize. Hoop die wegbreek het jou verjaarsdag bietjie ekstra gemaak.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Danita L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita L

Ons verblyf was ongelooflik aangenaam! Die netheid, gasvryheid en natuurskoon het dit ons beste keuse nog gemaak!

Baie dankie aan Gerhard en Zelda, dit was onvergeetlik en ons kan nie wag om weer deur te kom vir 'n kuiertjie nie! Jul plek is spesiaal vir ons groot groep wat daar was en woorde kan nie die natuurskoon vasvang nie.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê, Danita. Ons is bly dat julle ook hierdie stukkie unieke Oos-Vrystaatse natuurskoon kon ervaar. Sien julle gou weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Werner J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Vandat ons aangekom het tot ons vertrek het was dit uitstekend. Eenheid was baie skoon en luuks, ons het dit baie geniet om op die stoep in die reën te sit met 'n lekker vuurtjie aan die gang. Gaan definitief weer hier kom bly in die winter. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Werner. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Chris P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gemaklike verblyf. Pragtige uitsigte.

Ons het ons verblyf by Thaba Lapeng baie geniet en sal definitief weer daar gaan oorbly. Dit is 'n gemaklike afstand vanaf Clarens en gemaklik naby aan die teerpad tussen Clarens en Fouriesburg. Ongelooflike mooi uitsigte, lekker braaiplek en voëllewe dra alles by to 'n heerlike ervaring.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Bly ons kon 'n plekkie skep om aan julle behoeftes te voldoen en wat julle kon geniet. Hopelik sal Enzo volgende keer meer gemakilik saam met julle kan gaan stap.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Carel N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik akkommodasie.

Dit was vir ons heerlik om hier te bly. Die kamers is baie netjies en die uitsig wonderlik. Gerhard en Zelda is vriendelik en behulpsaam. Dit bied regtig waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar bly. Die 12 km uit die dorp maak dit baie stil en rustig. Net die regte ding vir jou siel as jy net wil afskakel en batterye laai, maar naby genoeg aan al die besienswaardighede. Puik!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Carel - bly ons kon julle help om bietjie van die 'rat race' te ontsnap. Sien julle gou weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Chris E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome!

Baie skoon, awesome view en awesome mense.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Chris. Bly julle het dit geniet. Darem lekker om met so 'n uitsig wakker te word, nê? Kom gou weer.

Thaba Lapeng Mountain Escape
James S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie rustig en wonderlike uitsig. Naby alles.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Ek is bly ons kon dit vir julle die moeite werd maak, James.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Andre V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Ons verblyf by Thaba Lapeng was om rus en vrede te kry en ons het! Die woonplek is ruim, mooi en netjies. Gerhard en Zelda se interpersoonlike verhouding was uitstekend en laat 'n mens tuis voel en moenie vir Shadow mis nie! Thaba Lapeng is weg van al die geraas maar tog naby genoeg om ALLES te geniet. As jy wil rus en vrede hê, besoek Thaba Lapeng Mountain Escape. Baie dankie julle, sien jul binnekort!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Andre. Ons is bly dat ons julle wegbreek die moeite werd kon maak. Sien uit daarna om julle spoedig weer hier te kan verwelkom.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Roxanne W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

We received excellent service from placing our reservation to the day of our departure. Gerhard and Shadow (who was always excited to see us!) braved the cold to greet us upon our very late arrival on Friday evening. Our room was cosy and warm with all the finest touches to make our stay memorable - handpicked flowers on our bed, sherry on arrival, toasty room and bed. Gerhard was very helpful with tips on where to eat and visit - every suggestion was spot on. The view of the sunrise against the mountain from our room was also spectacular and definitely the cherry on the cake. We will definitely be back soon and highly recommend a stay at Thaba Lapeng Mountain Escape!

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Thank you, Roxanne. It was only a pleasure having you stay with us and that Shadow could entertain you.
We look forward to your next visit.

Regards,
Gerhard and Zelda.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Fanie K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Netheid in en om kamers baie goed. Dit is rustig en die hoofpad is naby.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie, Fanie - dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Sterkte vir julle ook.

Groete,

Gerhard en Zelda.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Juan C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan C
Enkelreisiger

Ontspannend!

Baie netjiese kamer, uitstekende uitsig en ten volle toegerus. Sal beslis weer op Thaba Lapeng kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Juan. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Robert A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A
Gesin met klein kinders

Het baie welkom gevoel, en dit was lekker stil weg van Johannesburg.

Ons sal definitief weer vakansie hou by Thaba Lapeng Mountain Escape.

Thaba Lapeng Mountain Escape's terugvoer

Goeiemôre Robert,
Ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle almal hier te kon huisves. Kom gerus gou weer.
Groete,
Gerhard en Zelda.

Thaba Lapeng Mountain Escape
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Lapeng Mountain Escape, R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlvpskAqjWWaQO0bvPYc3i7iiJPfz39OPToVnJypHX9i1Xp2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R875  per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Thaba Lapeng Mountain Escape Road R711 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.607288057425 28.402970746483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!