Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala Villa

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Thala Thala Villa is 'n ruim selfsorg-villa vir 12 gaste op 'n plaas in die Leeuwkloof-area naby Dinokeng, sowat 45 km van Pretoria af.

Die villa strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die en suite-badkamer het 'n hoekbad en 'n stort. Twee van die slaapkamers is op die onderste verdieping en het elk 'n koningingrootte-bed.

Die vierde slaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die tweede badkamer, wat 'n stort en 'n bad het, word deur die kamers gedeel. Daar is 2 ook dubbelslaapbanke vir 4 volwassenes of kinders. Die derde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Vir gaste se gerief word linne en badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, potte en panne toegerus en daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea voor die TV met alle DStv-kanale ontspan. Daar is 'n binnebraai in hierdie kamer.

Die privaat boma het ook braaigeriewe en gaste kan in die swembad afkoel. Parkeerplek vir 6 voertuie is beskikbaar en die eiendom is met 'n elektriese heining omhein en het 'n alarm.

Die plaas bied verskeie stap- en fietsroetes en daar is verskeie diere wat by die voerplekke rondom die villa gesien kan word. Besienswaardighede soos die Dinokeng Wildreservaat, die Cullinan Gholfklub en Roodeplaatdam Natuurreservaat is almal net 30 km se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Thala Thala Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Thala Thala Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 118

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Thala Thala Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 680
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573, Erf 71 Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5224f1cb90844e573c9953c21af8c0448f3fdf081f26e85d2b6326a21447f81d653d3a6b1f8859e42ee120ed10ad0754c3a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 680 per nag, vir 12 mense 36 5 1 5 Off the R573 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524858055991 28.492478857484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem