Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thali Thali Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thali Thali Game Lodge is aan die Weskus geleë en beskik oor 3 chalets en 5 glanskamptente wat in 'n sirkel rondom 'n kuierarea met kroeggeriewe en 'n buitelug-lapa versprei is.

Die eenslaapkamer-chalet het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n kaggel, sitarea, TV met DStv en 'n kombuisie. Die tweeslaapkamer-chalet het slaapplek vir 7 gaste en het 'n dubbelbed, 2 stapelbeddens en 1 enkelbed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n kaggel, sitarea, TV met DStv en 'n kombuisie in.

Die luukse, gestruktureerde seiltent bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n kaggel, sitarea en 'n kombuisie in.

Daar is ook 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area en konferensiegeriewe op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Thali Thali Game Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Thys & Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 11

Ligging

  • Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thali Thali Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnIzy8tMGVCwhlRvdvi7ODjLS5Naug4HvVsyi7NFZBmpDmAXSu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Zoutekuylen 179 R27 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.030990718804 18.135048030263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem