LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thali Thali Game Lodge | LekkeSlaap
+58

Thali Thali Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Thali Thali Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Thelmarie T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vinnige webreek in die natuur.

Die mense se gasvryheid was fantasties. Die restaurant se kos was uitstekend met baie groot porsies. Al wat ’n jammerte was, was die baie lou stortwater en hulle kan belê in nuwe beddens.

Antoinetta B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in die natuur saam met baie gasvrye personeel.

Was te kort daar om alles te geniet en sal beslis volgende keer 'n wildrit wil doen. Het die boogskiet baie geniet! Ruim tent met alles wat nodig is en lekker bederfies. Die winter byt maar bietjie, maar die verhitte bed en verwarmer maak op daarvoor. Baie dankie vir almal wat uit hulle pad gaan om dit 'n aangename ervaring te maak!

Thali Thali Game Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering! Julle was dierbare, vriendelike gaste. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Amalia

Thali Thali Game Lodge
Lester K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om weg te breek gedurende die inperking.

Baie vriendelike personeel.

Anton J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit het 'n Karoogevoel, wat ons geniet. Ons het weer 'n plek bespreek so het ons dit geniet.

Dewald G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek en goeie diens

Baie lekker wegbreek en goeie diens

Christie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Gesin met klein kinders

A taste of the wild without having to travel far to get there.

We were pleasantly surprised by the size and quality of the tented accommodation. This place is incredible value for money. The service was five star and the staff super friendly. While you're not in the most spectacular setting deep in the bush, this also has its pros when you have two young kids and can't travel far out of Cape Town but want them to experience a safari. We really did love our stay, the experience with the giraffes is one we will never forget and I would absolutely recommend Thali Thali.

Stefan J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte doen wonders aan mens.

Die stilte is wonderlik en as jy die natuur wil beskou is daar wildsritte beskikbaar of ander vermaak. Ons het die glamping gedoen en dit is 'n wenner indien jy nie gewoond is aan kamp nie.

Sunette C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie goud weggesteek 'n klipgooi van Langebaan af!

Ek en my man het die Thali Thali gekies vir ons 12 jaar-huweliksherdenking. Alles was perfek vanaf die verwelkomingsdrankies tot die buffet-ontbyt die oggend voor ons huis toe is. Ons het die game drive en die archery klasse gedoen en albei kan hoogs aanbeveel word. Ons verblyf was die canvas tente en was dit nie lieflik nie. Pragtige dekor en heerlik snoesig ten spyte van die koue weer. Die eienaars en personeel is vriendelike en behulpsaam en dra jou op die hande. Hierdie was regtig verblyf wat ek vir ewig sal koester.

Corry H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome in all respects.

Under utilised and explored.

Selvin H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gewees!

Ek en my vrou het dit baie geniet! Ons het Saterdagoggend so bietjie “out of place” gevoel. Die kelners was baie koud! Nie eers gevra hoe ons ons eiers gaar wil hê nie en of ons bruin- of witbrood wil hê nie. Behalwe dit het ons lekker gerus. Die game drive was ook goed!

Hilgard V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hilgard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer verwag vir die uitgawe.

Nie 'n duidelike uitleg ontvang tydens aanvraag van kwotasie.

Hanre H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en baie lekker.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad by Thali Thali Game Lodge en was ver welkom met baie goeie diens en vriendlikheid. Sodat ons eintlik met 'n seer hart moes baai sê! Baie dankie aan almal by Thali Thali vir julle goeie gasvryheid.

Annemi S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf was ongelooflik lekker! Dit was vir ons 1 jaar anniversary en dit was 'n groot verrassing vir die ander helfte. Die personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die ontbyt was uit die boeke! Sal vir seker teruggaan - ek kan nie wag nie!

Chris K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat wat ons geniet het. Lekker om nie verplig te wees om die restaurant te gebruik nie.

Verblyf was oor die algemeen goed,die kamer wat ons in was rook vreeslik as jy vuur in die binne-braai maak. Kos was ook baie goed.

Luane S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en rustig.

Ons het dit vreeslik geniet by Thali Thali! Die restaurant se kos was heerlik en die porsies was groot! Die werkers is vriendelik en baie behulpsaam. Die enigste kritiek wat ek het is die wildrit waarop ons was. Die klein seuntjie wat daar bly het ons met sy vuisies geslaan op ons bene en skoene en gesê "Julle mag nie fotos neem nie" en "Dit is ons diere". Dit het my heelwat afgesit.

Thali Thali Game Lodge's terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om vir ons terugvoering te gee. Dit is altyd so lekker om te hoor dat gaste lekker kuier en ontspan. Ons sal definitief die kwessie aanspreek met die seuntjie se ouers en verseker dat dit nie weer gebeur nie.

Vriendelike groete,
Amalia

Thali Thali Game Lodge
Monica V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Saam met vriende

Enjoyed the stay with friends

We really enjoyed staying at the lodge. The service was great. Would recommend it for anyone seeking a very relaxing stay.

Anna-marie W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie W
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Ongelukkig was die storte nie op standard nie, maar verder het ons baie lekker gebly.

Michelle J - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Clean, fresh, quiet and peaceful

If you need to break away for a while and do not want to be disturbed as a couple, this would be the ideal place! However if you are planning a get away with kids, I would not recommend, as there are not enough activities for children. A larger pool to accommodate adults, and to have the restaurant area moved to a more open space, away from the bar perhaps, would be ideal. Overall I would recommend this lodge and I think as far as marketing goes there is a lot of potential here.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnIzy8tMGVCwhlRvdvi7ODjLS5Naug4HvVsyi7NFZBmpDmAXSu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Zoutekuylen 179 R27 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.030990718804 18.135048030263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!