LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Wildsplaas in Langebaan

Thali Thali Game Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anita S
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Wonderlik die stilte en diere. Rustige omgewing, vriendelike en baie behulpsame personeel. Die binnebraai is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Incredible 2-night glamping stay with fantastic food and amazing hospitality! We just returned from a fantastic two-night stay at Thali Thali Game Lodge, and it exceeded all expectations. We stayed in the luxury glamping tents, which were beautifully set up, spacious, and let us feel completely immersed in nature while still being incredibly comfortable. A massive highlight of our weekend was the on-site restaurant. We ate there throughout our stay, and the food was absolutely superb—huge portions of delicious, hearty comfort food and wonderful service every single time. Spending two nights here gave us the perfect amount of time to relax, enjoy the game drive, and soak in the legendary West Coast hospitality. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
1 nag
5.0
Aug 2026

Rustig en elke sent werd. Dit is 'n plat-op-die-aarde, voel-soos-familie plek. Baie mooi, netjies en skoon. Dit is rustig en stil. 'n Ware wegbreek van geraas en haas. Die kos en die gasvryheid in die restaurant is uit die boonste rakke en die reputasie as 'die beste' behoorlik werd. Hulle is passievol oor die wild op die plaas en die diere word mooi opgepas en hulle vryheid aan natuur gegun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

It was peaceful, just what the doctor ordered. It was incredible, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
1 nag
5.0
Aug 2026

Where nature and hospitality meet. A great bush break with a game drive close to Cape Town. Staff are very welcoming with personalised attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Ongelooflik lekker. Ons het heerlik gekuier! Alles was uit die boonste rakke - restaurant, safaririt, blyplek en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantastic. Perfect relaxing time. Really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolita F
1 nag
5.0
Jun 2026

Vriendelike diens, goeie kos, pragtige natuur, stil en rustig. Skoon, netjies, stil en rustig. Voel soos die middel van die bos, en tog naby genoeg om gou by winkels uit te kom. Baie sentraal en naby aan Kaapstad en die res van die Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, lekker en stil. Baie lekker gebly, kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thys & Amalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Zoutekuylen 179, R27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50ee56a14c38975a71366a781893905daf1612e65f6c97dc58f526b2e155265ffcb1836b75c04e8ace9951c8aef4e615744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Zoutekuylen 179 R27 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.030990718804 18.135048030263
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang