Plettenbergbaai Akkommodasie by Thanda Vista B&B | LekkeSlaap
+31

Thanda Vista B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Thanda Vista B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gerrit S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Sal aanbeveel. Pragtige uitsig en vriendelike ontvangs.

Thanda Vista B&B's terugvoer

Hi Gerrit. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was goed om te ontmoet. Ek vertrou jy het veilig terug gery. Onthou om my te kontak as julle in Plett is. Sien later die maand. Groete, Ben

Thanda Vista B&B
Koos M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M

Ons sal maklik weer daar bly.

'n Heerlike verblyf. Veral ontbyt was 'n lekker kuier met sorgvuldig voorbereide kos. Lekke eet!

Thanda Vista B&B's terugvoer

Goeie dag Koos

Baie dankie vir die terugvoering en is is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Groete

JP en Petro

Thanda Vista B&B
Vanaf R1 704
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 704
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 704
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMjUxZWY5LWJjNjYtNGJkNS1iYzNjLThlMTY0ZThjMDFiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 704  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 8 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.04219 23.37311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za