Thandamanzi Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel S - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Elizna H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvang, plekkie netjies en beslis waarde vir geld.
Raymond D - Jan 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar en toegerus.
Gerhard L - Jan 2024
Algehele gradering
Net slaapplek gesoek vir een nag.
Arno W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Andre P - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect and pleasant.
Nokuthula D - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Estefan T - Okt 2023
Algehele gradering
My wife and I loved swimming in the river and playing with the dogs.
Chrizelda P - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Henk V - Sep 2023
Algehele gradering
Very neat, tidy and comfortable accommodation.
Franci V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Stuart A - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely spot on the river. Very relaxing.
Cassie S - Jun 2023
Algehele gradering
Alles in orde.
Licarmi S - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Tiani D - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en pragtig ingerig.
Lees meerLouis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Jannie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Was lekker rustig.
Juardo D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik onspanned en vriendelik.
Rik + Monique P - Des 2022
Algehele gradering
Nice place, lots of space bordering Sabie river.
Erika M - Nov 2022
Algehele gradering
Ek het gevoel ek is weer op die plaas, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Eleanore S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik langs die rivier.
Ronel L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, die rustigheid en skoonheid. Baie mooi uitsig.
Rudolf M - Aug 2022
Algehele gradering
Very frienly and perfect location. Very clean.
Natasha G - Jul 2022
Algehele gradering
Very warm and cosy.
Johan F - Jun 2022
Algehele gradering
Maklik om te kry. Mooi rustig. Skoon.
Mark W - Mei 2022
Algehele gradering
A very pleasant location.
Jean S - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely great – will be back.
Trip 7 Group D - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik.
Ramyaa N - Feb 2022
Algehele gradering
The visit was very good, we had a lovely stay. Especially the dogs were very welcoming -loved the view as well.
Estelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Laeveld se mooi.
Vernon L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne presies wat die siel nodig gehad het. Baie dankie aan Martin, Gerda en Eziel. Wonderlike mense en gaan uit hulle pad om seker te maak ons was ten alles tye gemaklik en gelukkig.
Jaco P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjiese en veilige plek om te bly, met baie mooi uitsigte en die bonus van 'n rivier 'n paar tree vanaf die voorstoep.
Maritha V - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf gewees.
Nadia L - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek. Lekker rustig om te ontspan! Baie netjies en fantasties toegerus.
Phezile D - Sep 2021
Algehele gradering
Wow everything was perfect.
Sandra R - Sep 2021
Algehele gradering
Absolute beautiful property, very scenic.
Danette D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Corina V - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Christiane K - Jun 2021
Algehele gradering
Spacious, comfortable accommodation in a beautiful setting - a real gem!
Magrietha D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jan H - Mei 2021
Algehele gradering
Nie lank genoeg gekuier nie, maar gaan definitief terug om langer te kuier.
Johannes J - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige plek om net te kan rus.
Lucy M - Apr 2021
Algehele gradering
Good view.
C.f. G - Apr 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Jo-anne M - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreekplekkie in die natuur
Diedre C - Apr 2021
Algehele gradering
Plek was skoon en mooi uitsig.
Cindy G - Mrt 2021
Algehele gradering
Verfrissend.
Lees meerAshley J - Mrt 2021
Algehele gradering
Happy little spot.
Yvonne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike vakansie gewees.
Chantel M - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful view.
Lerato K - Des 2020
Algehele gradering
I couldn't wait to leave the house.
Lees meerTiaan I - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig.
Shané G - Des 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
Adelle C - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige, bekostigbare verblyf.
Paul V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie stil en ontspanne.
Retha A - Okt 2020
Algehele gradering
Het geen kennis gedra ons is bespreek. Plek was vuil. Vol bierbottels. Moes eers skoonmaak.
Stephen M - Okt 2020
Algehele gradering
Weather was favourable to stay in
Emsie S - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Bertus R - Sep 2020
Algehele gradering
Regtig 'n besonderse mooi plekkie
Estelle J - Sep 2020
Algehele gradering
Soos altyd n WENNER
Margaret B - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het ons verblyf terdee geniet. Dit was 'n baie rustige naweek.
Hendrik L - Feb 2020
Algehele gradering
Sal vir seker aanbeveel.
Pierre M - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was ons eerste stop op ons wittebrood. Was nog nooit in daardie deel van ons land, maar sjoe, die natuurskoon is asemrowend!
Martha L - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Gerrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Dis op die plaas!
Karien V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en wonderlik langs die rivier.
Nicole R - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf, vriendelike diens en plaasatmosfeer.
Thabo R - Des 2019
Algehele gradering
Amazing.
Stephan B - Des 2019
Algehele gradering
Was lekker, maar het meer verwag.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Cornel B - Okt 2019
Algehele gradering
Oulike, netjiese verblyf en vriendelike diens.
Cecile B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik verby!
Adriaan S - Feb 2019
Algehele gradering
Die eienaar is so behulpsaam en vriendelik. Dit voel of jy op 'n plaas is en die uitsig oor tuin en rivier is fantasties. Akkommodasie is netjies en skoon.
Joseph N - Feb 2019
Algehele gradering
Prijs kwaliteit super.
Brian Andrew C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en skoon.
Eddie O - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker. Skoon. Gemaklik. Mooi.
Albert T - Jan 2019
Algehele gradering
Beter in Suid-Afrika is daar nie.
Ruan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies.
Lees meerDebbie K - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en die rustigheid is 'n lafenis.
Estelle J - Des 2018
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plaas in die dorp!
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Grietha P - Aug 2018
Algehele gradering
Jy ontspan dadelik met die rustigheid en mooi uitsig met die rivier voor jou. Mooi.
Rita S - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannende verblyf.
Carin H - Mei 2018
Algehele gradering
Mooiste omgewing, voel asof jy op 'n plaas is weg van al die dorp se lawaai.
Martie B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby aan die rivier.
Alma G - Jan 2018
Algehele gradering
Very nice and enjoyable!
Ricky W - Des 2017
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik het dadelik tuis gevoel.
Jeannie S - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Karina V - Okt 2017
Algehele gradering
Piece of heaven.
Jean-marie H - Okt 2017
Algehele gradering
Voldoen aan ons verblyf vereistes.
Liezl-mari E - Aug 2017
Algehele gradering
Ervaar Sabie op sy gemaklikste.
Madeleen L - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig en goeie diens. Dankie.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Melindie K - Mei 2017
Algehele gradering
So mooi en ontspannend!
Sarah P - Apr 2017
Algehele gradering
Comfortable, with all amenities on hand. Hosts very friendly and helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, met al die geriewe. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.
Die verblyf is gerieflik met al die geriewe, vir 'n ervaring waar jy so tuis soos by jou eie huis voel. Die gashere is vriendelik en verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joanne K - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Aldi C - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik ligging.
Leoni R - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was die beste ooit wat ligging, prys, netheid en gasvryheid betref, baie meer as wat mens verwag.
Jenny M - Feb 2017
Algehele gradering
A beautiful setting.
Anuschka K - Des 2016
Algehele gradering
Beautiful quiet and peaceful place.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Oosie O - Nov 2016
Algehele gradering
Uitmuntend.
Thandamanzi Self-catering se terugvoer
Baie dankie
Dit was wonderlik om julle hier tè he.
Sièn uit om julle weer tè sien
Vanessa C - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige, rustige verblyf.
Lees meerThandamanzi Self-catering se terugvoer
Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien
Andre D - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties! Hemel op aarde.
Thandamanzi Self-catering se terugvoer
Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien
Mariana B - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld!
Thandamanzi Self-catering se terugvoer
Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien
Theuni H - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goed toegeruste woonstel.
Thandamanzi Self-catering se terugvoer
Baie dankie Dit was wonderlik om julle hier tè he. Sièn uit om julle weer tè sien
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom