Thandamanzi Self-catering
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thandamanzi is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige, historiese plaas in die buitewyke van Sabie. Dis aan die oewer van die Sabierivier geleë en is stapafstand van die middedorp af.
Verblyf beskik oor 'n selfsorgkothuis en 4 gastkamers. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkothuis bied verblyf aan 3 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n sitkamer en veranda.
Gaste kan lekker op die veranda sit en die uitsigte oor die Sabierivier, op die berge en die voëllewe geniet. Thandamanzi is ook naby die Krugerwildtuin, God's Window, Pelgrimsrus en talle watervalle.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Thandamanzi Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga