Thandile Country Lodge
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thandile Country Lodge is die oudste plaas in Bela-Bela en dateer terug na 1856. Kom en ervaar die oorspronklike plaashuis wat pragtig opgeknap is en 7 luukse kamers het.
Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Neem asb. kennis dat die restaurant vir tyd en wyl toe is as gevolg van die pandemie. 'n Kontinentale piekniek-ontbyt kan by die kamer afgelewer word teen 'n ekstra koste. Daar is 'n selfsorg-kombuis en gaste kan aandete vooraf bestel.
Daar is braaigeriewe op die perseel en hout word voorsien. Indien gaste houtskool verkies moet hulle dit self saambring. Die plaasdam is omskep in 'n plonspoel wat gaste op daardie warm dae kan geniet. Daar is geen TV's nie, maar WiFi word voorsien. Gaste is welkom om hul selfone, tablette en skootrekenaars saam te bring om hul gunstelingprogramme op te kyk.
Aktiwiteite op die perseel sluit perdry, wildkyk, voëlkyk, bergfietsry, visvang en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Jaar gelys 9
Ligging
- Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Thandile Country Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom