Thanizimbi Game Farm
61 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 53 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thanizimbi Game Farm and Entertainment Venue is 25 km buite Thabazimbi en bied 'n oorvloed wild- en natuurroetes. Dié bekoorlike lokaal bied pragtige uitsigte en is ideaal vir groter groepe, gesinsuitstappies, reünies en sakefunksies.
Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede en daar is plek vir tot 53 gaste. Al die eenhede het gerieflike beddens, ’n badkamer met ’n stort, bad of albei. Die eenhede het ook privaat ingange en ’n braai-area.
Geriewe sluit veilige parkeerplek en wasgoeddienste in. Gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet, wat voëlkyk, swem en wildkyk insluit.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 61 resensies vir Thanizimbi Game Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
- Gaste dink Thanizimbi Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 53 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom