LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thanizimbi Game Farm | LekkeSlaap
+155

Thanizimbi Game Farm

Waterbok
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n TV met DStv in. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is 1 chalet by die lodge, Gemsbok Chalet, wat 'n klein hondjie toelaat indien dit vooraf gereël word. Dié chalet het 'n muur om die braai-area. Troeteldier-eienaars moet egter daarop let dat daar baie diere is wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg, so hul honde moet asb. ten alle tye opgepas word. Daar is 'n grondpad van 2,3 km wat na die plaas lei. Soos wat jy op die plaas kom, is daar 'n grondpad van 5 km lank wat in 'n goeie toestand is. Die grondpad is geskik vir alle voertuie, behalwe ekstra lae sportsvoertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gemsbok
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is 1 chalet by die lodge, Gemsbok Chalet, wat 'n klein hondjie toelaat indien dit vooraf gereël word. Dié chalet het 'n muur om die braai-area. Troeteldier-eienaars moet egter daarop let dat daar baie diere is wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg, so hul honde moet asb. ten alle tye opgepas word. Daar is 'n grondpad van 2,3 km wat na die plaas lei. Soos wat jy op die plaas kom, is daar 'n grondpad van 5 km lank wat in 'n goeie toestand is. Die grondpad is geskik vir alle voertuie, behalwe ekstra lae sportsvoertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koedoe
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is 1 chalet by die lodge, Gemsbok Chalet, wat 'n klein hondjie toelaat indien dit vooraf gereël word. Dié chalet het 'n muur om die braai-area. Troeteldier-eienaars moet egter daarop let dat daar baie diere is wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg, so hul honde moet asb. ten alle tye opgepas word. Daar is 'n grondpad van 2,3 km wat na die plaas lei. Soos wat jy op die plaas kom, is daar 'n grondpad van 5 km lank wat in 'n goeie toestand is. Die grondpad is geskik vir alle voertuie, behalwe ekstra lae sportsvoertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leeu
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gemeenskaplike slaaparea. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, slaapkamer 2 het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die gemeenskaplike area. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is 1 chalet by die lodge, Gemsbok Chalet, wat 'n klein hondjie toelaat indien dit vooraf gereël word. Dié chalet het 'n muur om die braai-area. Troeteldier-eienaars moet egter daarop let dat daar baie diere is wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg, so hul honde moet asb. ten alle tye opgepas word. Daar is 'n grondpad van 2,3 km wat na die plaas lei. Soos wat jy op die plaas kom, is daar 'n grondpad van 5 km lank wat in 'n goeie toestand is. Die grondpad is geskik vir alle voertuie, behalwe ekstra lae sportsvoertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Olifant
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 19 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, slaapkamer 2 het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en slaapkamers 3 en 4 het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 5 enkelbeddens en 'n stapelbed in die gemeenskaplike area. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is 1 chalet by die lodge, Gemsbok Chalet, wat 'n klein hondjie toelaat indien dit vooraf gereël word. Dié chalet het 'n muur om die braai-area. Troeteldier-eienaars moet egter daarop let dat daar baie diere is wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg, so hul honde moet asb. ten alle tye opgepas word. Daar is 'n grondpad van 2,3 km wat na die plaas lei. Soos wat jy op die plaas kom, is daar 'n grondpad van 5 km lank wat in 'n goeie toestand is. Die grondpad is geskik vir alle voertuie, behalwe ekstra lae sportsvoertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sable
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, slaapkamer 2 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en slaapkamer 4 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetarea, WiFi en 'n TV met DStv in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Daar is 1 chalet by die lodge, Gemsbok Chalet, wat 'n klein hondjie toelaat indien dit vooraf gereël word. Dié chalet het 'n muur om die braai-area. Troeteldier-eienaars moet egter daarop let dat daar baie diere is wat vrylik tussen die chalets rondbeweeg, so hul honde moet asb. ten alle tye opgepas word. Daar is 'n grondpad van 2,3 km wat na die plaas lei. Soos wat jy op die plaas kom, is daar 'n grondpad van 5 km lank wat in 'n goeie toestand is. Die grondpad is geskik vir alle voertuie, behalwe ekstra lae sportsvoertuie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LfA3UEHsLuzZyeSUPPbgfyQ7twehIwOtW4tlVf4MbZ8vmQLX2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Thanizimbi Game Farm Thabazimbi 0002 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.578535 27.542226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!