Thanizimbi Game Farm
Opsomming van Resensie
Annekie S - Apr 2021
Gemiddeld
Baie geniet, dankie.
Andre G - Mrt 2021
Gemiddeld
Ontspanne naweek, met vriendelike effektiewe diens.
Lees meerSanet B - Feb 2021
Gemiddeld
Rustig, veilig, vriendelike ontvangs.
Etta F - Feb 2021
Gemiddeld
Uitstekende diens, pragtige wild.
Engela V - Feb 2021
Gemiddeld
Bosveld rustigheid op sy beste.
Jade V - Jan 2021
Gemiddeld
Peaceful and beautiful.
Laetitia C - Jan 2021
Gemiddeld
Wildkyk extravaganza.
Lees meerLouise H - Jan 2021
Gemiddeld
Een van die lekkerste naweke in die natuur.
Estelle R - Des 2020
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Wynand V - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike boswegbreek.
Lees meerEska B - Nov 2020
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Gontse B - Nov 2020
Gemiddeld
The best stay ever.
Lebogang M - Nov 2020
Gemiddeld
Peace of mind and game experience.
Enid P - Nov 2020
Gemiddeld
Bosveld paradys met uitstekende diens.
Marion W - Okt 2020
Gemiddeld
Highly recommended.
Lees meerJohan M - Okt 2020
Gemiddeld
Ons was toe baie bly dat daar nie plek in Marakele was nie!
Jose G - Okt 2020
Gemiddeld
Beeldskoon natuur.
Earl B - Okt 2020
Gemiddeld
Asem rowend mooi
John J - Sep 2020
Gemiddeld
Place to recharge and come back even stronger.
Nellie K - Aug 2020
Gemiddeld
Rus en stilte vind jy in die bos.
Anne O - Mrt 2020
Gemiddeld
'n Pragtige instansie - 'n rustige boservaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A beautiful establishment - a tranquil bush experience.
Abel goes out of his way to welcome you.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ronnie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Lizanne Z - Mrt 2020
Gemiddeld
Ontspanne atmosfeer.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Relaxed atmosphere.
The place was clean. Everything we needed was there. The host Abel was friendly and a great help with assistance. Thanks for a great stay. Will definitely return.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Maryke W - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie rustig in die bos geleë.
Lees meerMarietjie Engelbrecht E - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlik rustig en baie mooi.
Hanneri P - Feb 2020
Gemiddeld
Great ervaring. Baie rustige en ontspannende opset.
Ernest N - Jan 2020
Gemiddeld
Peace of mind.
Russell B - Jan 2020
Gemiddeld
Fantasties!
Lees meerTheresa B - Jan 2020
Gemiddeld
Great experience.
Rochelle T - Des 2019
Gemiddeld
Dit was asemrowend.
Herford D - Des 2019
Gemiddeld
Gasvry, skoon, veilig, atmosfeer en waarde vir geld.
Michael P - Des 2019
Gemiddeld
Wunderschön gelegene Gamefarm mitten in der Natur. Tiere können aus der Nähe gut beobachtet werden. Die Farm hat mehrere gut ausgestattete Unterkünfte, die sehr sauber und gut ausgestattet ist.
Lees meerDora V - Nov 2019
Gemiddeld
Dankie Abel, dit was 'n belewenis om daar te kuier.
Lees meerL'mel C - Nov 2019
Gemiddeld
Baie gasvrye ontvangs en pragtige plek.
Teresa G - Nov 2019
Gemiddeld
Kos vir jou siel.
Lees meerJohann V - Nov 2019
Gemiddeld
Excellent!
Mark J - Nov 2019
Gemiddeld
Onbeskryflik, fantasties.
Anil Kumar S - Okt 2019
Gemiddeld
A perfect, short trip, family destination.
Lees meerHenning R - Okt 2019
Gemiddeld
Baie rustige boswegbreek naweek.
Boitumelo S - Okt 2019
Gemiddeld
I wouldn't mind visiting Thanizimbi again.
Amanda S - Okt 2019
Gemiddeld
Ongelooflik, besonders mooi en Abel se diens is puik.
Stephne V - Sep 2019
Gemiddeld
Baie rustig en bring jou siel terug aarde toe.
Willem L - Sep 2019
Gemiddeld
Dit was ongelooflik.
Liezl S - Sep 2019
Gemiddeld
Great service and experience.
Liezel P - Sep 2019
Gemiddeld
An unbelievably fantastic place to stay.
Jan V - Aug 2019
Gemiddeld
African massage.
Muellatt V - Aug 2019
Gemiddeld
Bosveld lekkerte!
Rhulani N - Jul 2019
Gemiddeld
Best place to be. The owner is the best, helping you with everything.
Patrick A - Jul 2019
Gemiddeld
Typically South African and warm.
Steve V - Jun 2019
Gemiddeld
Fantasties, baie netjies en definitief waarde vir geld.
Susan H - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelike personeel, pragtige natuurskoon, lekker batterye herlaai.
Karin B - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker gerus.
Rita B - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was beslis die mees gasvrye en ontspanne verblyf wat ons al ooit by was.
Keshia M - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Sarah S - Apr 2019
Gemiddeld
One of the best weekends away to be had!
Lees meerJahni D - Apr 2019
Gemiddeld
‘n Heerlike wegbreek.
Charlene A - Apr 2019
Gemiddeld
Tranquillity guaranteed.
Lees meerPierre D - Jan 2019
Gemiddeld
Very enjoyable and peaceful. They were very accommodating.
Johann M - Jan 2019
Gemiddeld
Wonderlike verblyf, rustig en waarde vir geld.
Cornelia S - Des 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik en rustig gewees.
Matthew R - Des 2018
Gemiddeld
Great place will definitely go again.
Monique L - Nov 2018
Gemiddeld
Adequate accommodation.
Granny R - Jan 2018
Gemiddeld
Wow we enjoyed every minute of our stay, I don't mind going back.
Marelize D - Jan 2018
Gemiddeld
Thanizimbi is 'n perfekte venue vir 'n groot groep mense of familiebyeenkoms. Goed toegeruste kombuis met baie eetgerei. Vriendelike personeel. Pragtige omgewing en natuur.
Lees meerAdri W - Sep 2017
Gemiddeld
Amazing.
Tess D - Aug 2017
Gemiddeld
Met all our expectations.
Annemarie P - Aug 2017
Gemiddeld
Rustigheid saam jou gesin en familie.
Gerrit B - Jul 2017
Gemiddeld
Value for money can not be beaten at any other Game Resort in the area.
Anelda V - Jul 2017
Gemiddeld
Die chalet was netjies. Die gronde ook. Ons was mal oor die diere wat kom eet het.
- Kapasiteit: 50 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom