Wildernis Akkommodasie by Thatch Manor on 5th | LekkeSlaap
+40
+40

Thatch Manor on 5th

  • Vanaf R775 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 763, Wildernis, 6539, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Thatch Manor on 5th bied 2 selfsorg-eenhede in die skilderagtige dorpie Wildernis op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit bied privaat verblyf wat geskik is vir 'n paartjie.

The Lavender Suite is 'n losstaande, grasdakkothuis en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, oondjie, yskas en wasbak, en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv en gratis WiFi. Veilige parkeerplek op die perseel en 'n beskutte stoep met privaat braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te benut.

The Blue Coral Suite is langsaan die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die suite beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv en WiFi. Die kombuisie 'n mikrogolfoond, oondjie, yskassie en wasbak. Daar is ook 'n eetarea wat uitkyk oor die laventeltuin en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Die 2 suites bied ideale basis vir besoekers wat die Tuinroete wil verken. Die stylvolle verblyf is net 5 minute se stap van die see af en 4 km se ry vanaf Wildernis se middedorp met restaurante, kroeë en Milkwood Village Market.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Thatch Manor on 5th
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 5de Laan 763, Wildernis, 6539, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thatch Manor on 5th het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 763, Wildernis, 6539, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABR3XExbXIF2hDbhEeph04Y5b5nUDt4jAZxVhq85Ryij19zVtpw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R775  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 763 5th Avenue Wilderness 6539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.999329653385 22.618407726713
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za