LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thatch Manor on 5th | LekkeSlaap
+43

Thatch Manor on 5th

The Lavender Suite
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die alleenstaande grasdakkothuis het 'n oopplan-kamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, oondjie, yskas, wasbak, eetgerei en breekware toegerus sodat gaste maklike vakansiekos kan kook. Daar is privaat braaigeriewe op die beskutte stoep en verder het die kamer 'n TV met DStv en gratis WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed- en skoonmaakdienste is teen R250 per dag beskikbaar. Kinders tussen 0 tot 3 jaar bly gratis, maar gaste moet asb. hul eie bababed saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Blue Coral Suite
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Blue Coral Suite grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oondjie, wasbak, toebehore, breekware en eetgerei - alles perfek vir maklike kosvoorbereiding tydens vakansie. Daar is 'n tafel en stoele waar gaste kan sit en eet. Die suite het ook 'n platskerm-TV met DStv gratis WiFi. Die uitsig op die rustige tuin sorg vir 'n ontspanne verblyf vir almal.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed- en skoonmaakdienste is teen R250 per dag beskikbaar. Kinders tussen 0 tot 3 jaar bly gratis, maar gaste moet asb. hul eie bababed saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 763, Wildernis, 6539, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABR3XExbXIF2hDbhEeph04Y5b5nUDt4jAZxVhq85Ryij19zVtpw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 763 5th Avenue Wilderness 6539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.999329653385 22.618407726713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!