Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ThatchView

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir ThatchView
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jannie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, skoon en netjies. Ligging baie goed.

Baie rustig en veilig. Die bestuur is van die beste en wil altyd weet of alles reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mxolisi S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mxolisi S
Saam met vriende

Our stay was amazing, the apartment was clean, and the caretaker was super friendly.

This place is amazing and peaceful, the views are everything, the apartment was so clean, we had everything we needed, the views really made our stay. The caretaker was very helpful and friendly, she was always available to assist us whenever we needed her. France was helpful as well. I highly recommend it. The pictures are not showing the true reflection of this place, it looks way too beautiful in person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine D
Gesin met tieners

Vreeeeeslike styl oprit!

Ons het die heel groot eenheid gehuur. Hy word bemark as 4-slaap plus 2 op "sleeper couches". Ons was by 'n perdeskou en het 'n vriendin en dogter genooi om by ons te braai. Frans het my geskakel en forseer om hul te vra om te loop omdat hy glo "al voorheen sy vingers verbrand het". Ek dink nie hy diens die tipe mark waarin ons val nie. Daar is ook 'n kamera wat reg op ons stoep kyk wat ons baie ongemaklik laat voel het. Die oprit is so styl en daar word nêrens van melding gemaak nie, bly liefs weg! Skoonmaakdienste is ook ekstra en moet betaal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

When pay for 4 guests and u invite extra visitors which is not allowed as per our houserules which u signed for the obviously there will be an issue, dishonesty.

When u want the view we have then also it would be uphill in order to get the view.

The camera u referring to is fixed on our entrance gate for safety, never fixed on any of our units.

U are sour because I would not allow your visitors and I do not allow any guests to bring in visitors at any given time.

Only paid guests.

Nobody has issues with my houserules, only those who do not adgere to it.

Also on my houserules which again u signed for clearly states that housekeeping is on request at extra cost.

Frans Viljoen
Thatchview

ThatchView
Puseletso J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puseletso J
Saam met vriende

Excellent.

Frans was very nice and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens, beautiful uitsig van die dam en almal is ongelooflik vriendelik!

Die diens was fantasties! Die uitsig van die dag was asemrowend! Almal was ongelooflik vriendelik, ek sal Thatchview vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Hi Laria, dit was n plesier om julle hier te gehad het, hoop ek sien julle weer binnekort
Beste Groete
Frans

ThatchView
Innocent M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

We enjoyed our stay and we so love the places we visited. Surely we can come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Innocent, thank u for your review, I surely hope to see u again soon.
Warm Regards
Frans Viljoen

ThatchView
Palesa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M
Saam met vriende

Perfection on a view. ThatchView has one of the best views in Hartebeesport.

ThatchView is definitely worth the value. The apartment has one of the best view I have ever seen. The place was neat and it looks like its well taken off. Frans was such a good host and patient with us. The place looks exactly like on the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Hi, thank you for your review, it is very much appreciated and thank you for being such great guests.

Hope we see you again soon.

Frans Viljoen
Thatchview

ThatchView
Tammy B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view.

The most awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Hi Tammy, thank u for your great review, very much appreciated and thank u for being such great guests.

Hope to see u again soon.

Warm Regards,

Frans Viljoen
Thatchview

ThatchView
Erwin S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erwin S
Gesin met tieners

Uitsig, Uitsig, Uitsig.

Thatchview het definitief die beste uitsig oor die dam. Mens kan ure op die stoep sit, kuier en vir die dam kyk. Daar is dalk so bietjie aandag nodig met die breekware, eetgerei en ander kombuisbenodighede en ongelukkig was daar 'n misverstand oor die WiFi, maar glo mens kan dit uitsorteer met dalk 'n briefie met aankoms. Ek sal Thatchview definitief aanbeveel vir 'n vinnige wegbreek uit die stad en ons sien uit om gou weer daar te gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Dankie Erwin. Hoop ons sien julle gou weer.

Beste groete,
Frans Viljoen
ThatchView

ThatchView
Towera K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Towera K
Gesin met klein kinders

Absolutely divine. We loved every minute of it.

Travelled with my husband and my 2 year old son. Absolutely stunning stunning views. Great location with a well equipped mall 3 km away. Harties Cableway about 1.5 km away, snake and animal park 1.5 km away. The apartment is very spacious and with a well equipped kitchen. Lovely comfy bed with electric blanket. DStv in the unit. The owner gave us some nice restaurant discount vouchers. The owner is very lovely, very warm, very welcoming and very accommodating. We had a great stay and will surely be coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Thank u Towera, it was an absolute pleasure having u here.
Hope to se again soon.
Frans

ThatchView
Friedl C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging met 'n mooi uitsig. Vriendelike diens.

Die eenheid was ruim en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Thank u for your review, it was a pleasure having u here and hopefully I will see u again in the near future.

ThatchView
Petro S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Ontspannend, rustig, puik.

Fantastiese uitsig oor die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

ThatchView se terugvoer

Thank you, Petro, really appreciate the wonderful review.

Be safe and hope to see again soon.

Warm regards,
Frans Viljoen
Thatchview

ThatchView
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Karelstraat 58, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb064a5546eafd2871f6d0bd02e45a35800b8e09786a5887124a9ad5cd92156cf82fc30faadcd2dfe57376aa169fbdac4b45e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 58 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.7273404 27.8663712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem