The Anchorage No 3

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Anchorage No 3 is 'n pragtige en ruim woonstel teen die strand in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam reis. Dit het 'n fantastiese ligging teen die hoofstrand en het asemrowende uitsigte oor die see en die bergreekse.

Dit is ten volle gemeubileerd en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het dubbelbeddens, die derde slaapkamers het 'n stapelbed en 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en slaapbank. Daar is 3 badkamers waarvan 1 en suite is. Daar is 'n eetarea in die sitkamer, 'n privaat balkon op elke verdieping en 'n beskutte dakterras vir lekker kuiers met wonderskone uitsigte oor die oseaan en die Hottentots-Hollandberge. 'n Wasgoeddiens, buitestort, motorhuis en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Anchorage No 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 5 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Anchorage No 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za