Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Apex on Smuts - Apartment 605

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Phakamani Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir The Apex on Smuts - Apartment 605
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Stefani S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stefani S

Bietjie teleurgesteld.

Tweede badkamer se wasbak loop nie vinnig genoeg uit nie, of is verstop. Geen stortmatjie in die hoofslaapkamer nie. Slegs een hysbak werk, moes met bagasie afstap van die 6de vloer. Al die teesakkies was stukkend en het die produk in die koppies uit laat loop. Baie lawaai en geraas vir die tweede slaapkamer. Foto's laat lyk die eenheid definitief groter as wat dit werklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Apex on Smuts - Apartment 605 se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us and for giving your feedback. we will work on the issues raised in your review. for clarity we do have maintenance and housekeeping on site to deal with matters as they arise, we also have a security desk 24/7 that deals with any issues regarding guest's comfort being disturbed by other tenants.
We hope that next time you come, your experience will be better.

The Apex on Smuts - Apartment 605
Vanaf R1 572
R1 572 R1 415
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 572
R1 572 R1 415
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 572
R1 572 R1 415
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hood-laan 7, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e861bcf5592b37688f446cffbb1239e86fbb911fd459965705af990d5b0554c081442d22bc857df83e56346ba82d90dd39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 572 nouVanaf R1 415 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 7 Hood Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.147862550386 28.035427315344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem