Prins Albert Akkommodasie by The Artist's Cottage | LekkeSlaap
+45

The Artist's Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The Artist's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
THOBEKILE LUNGILE N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
THOBEKILE LUNGILE N
Besigheidsreis

Peaceful.

Daily cleaning but there is no TV nor microwave facility.

The Artist's Cottage's terugvoer

Thank you for your positive review Lungile.
The published room description notes that there are no cooking facilities, and a TV is not included in the list of amenities.

The Artist's Cottage
Willie J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Enkelreisiger

Rustig en baie veilig. Vriendelik en gasvry.

Sally is vriendelik en gasvry en daar is als wat jy nodig het.

The Artist's Cottage's terugvoer

Baie dankie Willie - dit was 'n plesier om jou te akkommodeer!

The Artist's Cottage
Ian B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, peaceful and more.

A must to put on your "To Do" list.

The Artist's Cottage's terugvoer

Thank you, Ian. I'm very happy you both enjoyed such a relaxing stay.

The Artist's Cottage
Pauline V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in The Artist's Cottage!

Die muesli, jogurt, vrugte en beskuit was 'n heerlike verrassing!

The Artist's Cottage's terugvoer

Baie dankie Pauline. Ek is bly u het u besoek geniet.

The Artist's Cottage
Juliana C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste juweeltjie in Prins Albert!

Lieflike bed, heerlike bad en selfs jogurt, muesli, vars vrugte en lekker koffie. Hierdie is die perfekte plekkie vir 2 mense in Prins Albert. 'n Kunstige klein huisie met alles moontlik waaraan jy kan dink, mooi linne, kuns DVD's, lieflike swembad, klein braai as jy sou wou, muesli en jogurt, vars vrugte en heerlike koffie. Alles binne stapafstand van die dorpie. En Sally is 'n aangename gasvrou, ons kan The Artist's Cottage ten sterkste aanbeveel.

Ansie W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie nagte geslaap in The Artist's Cottage.

Die kothuis is pragtig en kunstig gemeubileer. Plaaslike jogurt in yskas, beskuit, koffie, ens. Vrugte. Netjies en skoon. Bed slaap so lekker! Sally het 'n bespreking gedoen vir aandete, vriendelik en behulpsaam. Die lys gaan aan en aan.

Jd V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede - waarde vir geld en Sally is 'n goeie gasvrou!

Net jammer vir die baie muskiete - volgende keer sal ek onthou om iets saam te bring om aan te spuit.

Karlien T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Beautiful, artistically decorated, comfortable ... a real oasis in the Karoo!

Prince Albert, a beautiful Karoo town! The Artistâ??s Cottage in Nuwe Street painted in crispy white and Karoo blue colours had a lovely artistic charm to it. The cottage was a comfortable oasis from where I explored all this Karoo town had to offer. I visited the wine farms, local dairy and the various shops and restaurants.nnThis cottage was well priced, clean and comfortable with everything you might need for self-catering. The owner, a talented artistâ??s artistic touch is visible in every room in this cottage, being a creative person myself I loved it all! This town has a lot of charm, the beautiful old houses and churches in town along with the breathtaking Karoo landscape is a photographers dream. I found the locals to be warm and friendly and took the time to chat to as many of them as possible to really experience the heartbeat of this beautiful Karoo town! The Artistâ??s Cottage comes highly recommended!

Altus S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en smaakvol!

Die plek is baie netjies en smaakvol. Al wat kort is 'n plek om jou tasse op neer te sit.

Vanessa O - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would stay there again

Artist's Cottage was wonderful. The only complaint I have is that there were loads of mosquitoes hiding behind the curtains in the bedroom. Perhaps this should be checked daily and a spray used to kill them, because once you close the curtains at night they are trapped in the bedroom. However, other than that, it was marvelous!

Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nuwestraat 15, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6390b821e239fc58a25f344863c614e32254e5e2d6197c769b633a733939b692b45bc8fa613af1fc0cb38812ef85ef297cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 15 Nuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -33.231369300807 22.029921412468
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za