The Aviary

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe.

The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n platskerm-TV met DStv, komplimentêre WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien. Linne en handdoeke word voorsien.

'n Strykyster is op versoek beskikbaar. Reëlings vir wasgoed kan getref word teen 'n ekstra koste vir langer verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die nuwe Menlyn Casino, Menlyn Maine en Theatro is minder as 5 minute weg en hospitale in die area sluit Kloof Hospitaal 1,6 km weg, Faerie Glen Hospitaal 4,6 km weg en Nercare Pretoria-Oos Hospitaal 5,7 km weg in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Aviary gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za