LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe.

The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n platskerm-TV met DStv, komplimentêre WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien. Linne en handdoeke word voorsien.

'n Strykyster en -plank is beskikbaar. Reëlings vir wasgoed kan getref word teen 'n ekstra koste vir langer verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die nuwe Menlyn Casino, Menlyn Maine en Theatro is minder as 5 minute weg en hospitale in die area sluit Kloof Hospitaal 1,6 km weg, Faerie Glen Hospitaal 4,6 km weg en Nercare Pretoria-Oos Hospitaal 5,7 km weg in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sophia D
Saam met vriende
5.0
Excellent. Very comfortable and exceptionally clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Lenika P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, veilig en netjies. Ja, baie lekker gebly.
Sep 2026
Talana S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte hoekie. Die plek was silwerskoon met die mooiste dekor en items. Dit was nie beter as wat die foto's gewys het nie.
Jul 2026
Thys D
Gesin met tieners
5.0
Mooi ingerig met alles wat mens nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly.
Jul 2026
Belinda B
Besigheidsreis
5.0
I had an awesome stay. It's a lovely place that I would recommend. The unit I stayed in was neat, comfortable and modern, and the host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink The Aviary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

538 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741