Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bali Grand Lodge and Spa

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir The Bali Grand Lodge and Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cecil R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top notch.

Baie mooi plek, lekker kos en 'n fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful met vriendelike personeel.

Lekker gebly, sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

Onvergeetlik, lekker, gerieflik en prysenswaardig.

Wonderlike diens en uitstekende verblyf. Ons kan waarlik hierdie lodge aanbeveel, sonder enige twyfel. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir wie ookal blyplek sou soek in die area. Kamers en beddens is van die beste. Enige vrae en probleme geniet onmiddellik aandag. Personeel is van die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a pleasant experience.

Superb services and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wat 'n nice plek met vriendelike mense en baie profesoneel.

Kan die plek met 'n ope hart aanbeveel. Skoon en lekker ontbyt en net wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberley V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so beautiful, relaxing and had the best view from the room.

Absolutely loved my stay here and I definitely will go back. The place was a little heaven away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosina T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Good hospitality, friendly staff, and relaxation moments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en gerieflik.

Die verblyf was netjies en skoon met 'n mooi see-uitsig. Ontbyt was baie lekker gewees. Die plek is gerieflik, want dit is geleë naby 'n winkelsentrum en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal julle weer besoek. Het lekker gekuier.

Het dit geniet, hand net seergekry by hysbak wat foutief was maar het onder die eienaar se aandag gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, welcomed and more than expected.

Incredible experience, and I definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

The welcome was very friendly and the staff efficient and professional. Breakfast was delicious. The view from the balcony spectacular. I would highly recommend this venue. Absolutely loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location was perfect.

The place is clean and spacious. The hotel service was amazing. We really had a great time. Will definitely stay there every time we're in Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lozien J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozien J
Besigheidsreis

Absoluut asemrowend.

Die ontvangsdame was vriendelik en behulpsaam, die kamer was absoluut pragtig en die uitsig na die see was woordeloos! Rustige en kalm atmosfeer en als was netjies en skoon! Ontbyt was uit die boonste rakke en weereens met 'n uitsig oor die see, ek sal vir seker my volgende bespreking hier doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marylene B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marylene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and pleasant stay.

Beautiful experience and the lodge was breathtaking. The view was out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We enjoyed having you stay over with us and hopefully we see you again sometime soon.

The Bali Grand Lodge and Spa
Natascha H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gekuier en gerus.

Die Bali Grand Lodge is 'n juweel! Beste diens en netheid met absolute privaatheid en rustigheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet.

Dis 'n pragtig plek en baie netjies en skoon. Die personeel is ook baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Pragtige see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dj N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en rustige kuier.

Ons sal die Bali Grand Lodge en Spa vir seker weer besoek en aan enige iemand voorstel. Ontbyt was heerlik en kamers was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoering, dit beteken baie vir my en die staff hier by The Bali Grand. Ons sien uit om julle weer te sien.

The Bali Grand Lodge and Spa
Shawn M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn M
Gesin met tieners

Ligging en uitsig fantasties. Garth en sy span was uitstekend!

Sal enige tyd weer teruggaan en sterk aanbeveel vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Shawn.
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was lekker om julle hier te he en hopilk sein ons vir die familie weer.

The Bali Grand Lodge and Spa
Freddy David H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddy David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer en personeel.

Diens was goed en het die kuier geniet. Almal van The Bali Lodge was vriendelik, wat gelei het tot 'n goeie atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Fred,
Bly julle het die kuier geniet en baie dankie vir die terugvoering. Sien julle volgende keer.

The Bali Grand Lodge and Spa
Belia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfsterverblyf.

Die uitsig vanuit die kamer is asemrowend. 'n Heerlike ontbyt is elke oggend voorgesit. Die personeel en hondekinders skep 'n warm en vriendelike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular views, great location (walking distance to the beach and mall), beautiful views and friendly service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanli B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam.

Die plek het instandhouding nodig. Stort was vuil en verfwerk was swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Santie. Thank you for your feedback. My apologies for answering in English. I am sorry to hear that your shower was not clean. I would of been happy if you had reported it to me straight so that I could sort it out for you right away instead of waiting to put your complaint on social media. But in saying that, I am sorry to hear that the shower was not clean. The whole lodge was painted inside and out just less than a year ago so I am surprised that the paint job was not up to your standards but once again I can only apologise for that. Your rating for things like customer service surprise me because I went out of my way to make sure that you were comfortable as I do for all of our guests. Our security is second to none at the lodge as we are one of very few that have a security guard on duty, the usual cctv cameras and electric fence and even a massive generator to ensure that all runs smoothly during load shedding at the lodge. Thank you once again for your feedback though as this helps us keep our standards up.

The Bali Grand Lodge and Spa
Fonnie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fonnie V
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Garth en sy span het ons baie vriendelik ontvang, selfs geskakel terwyl ons nog op pad was om te hoor of hy kan help met rigtingaanwysings en ete reëlings. Sal beslis weer daarheen gaan. Rene by besprekings is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van eienaar tot personeel, is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Die kamers is pragtig en skoon en die uitsig eers asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Zelda, baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien. Groete, The Bali Grand Lodge and Spa.

The Bali Grand Lodge and Spa
Martyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area en naby die hoofstrand en ander besienswaardighed.

Die Lodge en Spa en verskriklik goed geleë naby aan die hoofstrand en ander besienswaardighede. Ontbyt word elke oggend bedien saam met n lekker vrugtesap en koffie. Die Lodge se geriewe is fantasties, alles is baie skoon en netjies en klank trek nie ver nie, al was die lodge amper volledig uitbespreek weet mens amper nie van ander mense wat daar is nie! Sal definitief weer terugkeer daarheen en Garth, die eienaar was 'n fantastiese gasheer gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Londiwe Z - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Londiwe Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Even though the time we spent there was for a little while, I enjoyed my stay there. The peace and quite, most of all the view of the beach.

It's a great place 2 go to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Bali Grand Lodge en Spa is die perfekte wegbreek waar siel en gees bymekaar kom.

Die Bali Grand Lodge en Spa, was vir ons meer as wat ons verwag het. Die dekor en kleure was Bali. Die personeel was vriendelik en was altyd bereid om te help. Netjiese plek en en definitief 4 sterre werd. Ons het dit werklik geniet en sal weer teruggaan. Mooiste see-uitsig en rustige atmosfeeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Maureen.

Ons is bly om te hoor julle het dit geniet. Baie dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
The Bali Grand Lodge and Spa.

The Bali Grand Lodge and Spa
Ericka C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare luukse verblyf.

Garth, die eienaar en sy honde het ons vriendelik verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die see uitsig van ons balkon was net so mooi soos op die fotos. Kamer is gerieflik groot en lekker ingerig. Ontbyt was elke oggend uit die boonste rakke en al die personeel is vriendelik en behulpsaam. Baie gerieflik gelëe naby aan als. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Ericka
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Ons het 'n nuwe hondjie by gekry. Ons sien uit om julle volgende keer weer te sien.
Alles van die beste vir 2021.
Groete,
The Bali Grand Lodge and Spa

The Bali Grand Lodge and Spa
Anton V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Alles was die geld werd - van die toilet tot die uitsig oor die see. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Anton.
Ons is bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet.
Groete.
The Bali Grand Lodge and Spa

The Bali Grand Lodge and Spa
Jenna B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service

Great service friendly staff Great breakfast Amazing view

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Motshabi M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshabi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

Had the best view of the beach which we enjoyed looking at during the sunset and sunrise times. We enjoyed the breakfast and the staff was friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

As jy wil rus is hierdie die plek. Rustig en geen lawaai nie. Mens hoor en sien net die branders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan P
Saam met vriende

Was aangenaam.

Was 'n baie lekker ervaring mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to stay.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek om te bly.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Philip,
Thank you for the feedback. We enjoyed having you stay with us and we look forward to hosting you again.
Regards, Garth.

The Bali Grand Lodge and Spa
Sarita S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is fantasties.

Die verblyf was baie lekker. Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Die uitsig was onverbeterlik. Sal hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, ontspanne, als in een by Bali Grand saam met uitstekende diens!

Baie tevrede met Garth en sy span se hantering van ons versoeke. Diens voor en tydens ons verblyf was uit die boonste rakke, en ons sal Bali Grand vir enigiemand aanbeveel. Ons sal definitief weer daar bly as ons Amanzimtoti besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brian D
Gesin met klein kinders

It wasn't what I expected.

Our linen wasn't changed. We didn't have breakfast the first morning. There was no water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Hi Brian, Thank you for your feedback. We appreciate any comments as it helps us to provide a better service.
I would like to respond to your comments one at a time. You only stayed for 2 nights so your linen was not changed. This is normal practice in any guest house or hotel anywhere in the world. The only day of the year that our kitchen does not open is on New Year's day as we give all our staff the day off and work with a skeleton staff. We supplied a breakfast hamper with a little bit of everything and gifts to your room on New Years morning. I have been doing this for 15 years and have never had a complaint. Most people have been up late and generally do not come to breakfast on New Years morning anyway. I am sorry that this was not acceptable to you.
Unfortunately, there was a burst water pipe somewhere in Amanzimtoti and therefore most of Toti residents had no water for the 1 night. This is a common occurrence in South Africa with electricity and water outages.
I would like to end off by saying that you booked a room for two adults but forgot to tell us that you had an extra guest, your son. Normally when you book a room you need to be upfront about how many guests you book for so that the right rate is assigned. As you know in this case I said nothing and left it at that. We enjoyed hosting you and are sorry that your stay was not what you expected.

The Bali Grand Lodge and Spa
Pierre G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation, great views.

Great stay, lovely views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo verwagting pragtig en ons was aangenaam verras.

Linne great. Ligging great. Uitsig fantasties. Diens uitstekend. Ontbyt heerlik, vinnig en meer as genoeg. Parkering genoeg. Winkeltjie baie nice met die oulikste goed. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ek sal beslis weer daar bly. Dit was onbeskryflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese blyplek, net een klagte: die spa is permanent gesluit.

The Bali Grand Lodge and Spa is 'n baie netjiese, skoon en goed onderhoude vakansie blyplek. Sal in die toekoms weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
James C
Gesin met klein kinders

Uiters teleurgesteld.

Kamer 19 familie kamer: 1. Glas van deur baie vuil vol vetkolle. 2. Voordeur, oopvou tipe deur, kon nie oopmaak nie. Onderhoud geen. Man wat hom kom toe ruk het met Q20 het nie gedink ek sal hom weer wil oopmaak om my duur see-uitsig te sien deur die vuil vetkol besmeerde ruite nie. 3. Kunsplante in kamer - ek het nie probleem met kunsplante, hierdie was egter gebreek, en vol stof. 4. 'n Stoffer was gerieflik op die sitkamer rak, vir my om skoon te maak. Die plek het nie vars geruik nie. 5. Die mure van die 2de slaapkamer was vuil, bruin vet kolle. 6. Die bedlampies se skerms was los en heeltemal skeef. 7. Die vensterbanke in die badkamers was baie vuil. 8. Die bank in die leefarea is oud, met kussings wat smeek om weer opgepof te word. Die bank was vol krummels. 9. Daar was lekkergoed papiere onder die los kussings op die stoel in die leefarea. 10. Die tuin vullishoop is gerieflik naby aan die swembad. 11. Al, amper al die potplante is dood. In plastiese houers langs die swembad. Op die stoep. Ek het opgepak na die eerste aand, ek het gegril vir die plek. Die foto's is glad nie verteenwoordigend nie. Ek kan nie glo dat Bali Grand verwag gaste in so kamer tuis gaan nie. Die basiese beginsels van die gastebedryf word nie nagekom nie. Ek besef dis droog, maar gooi dan die potplante uit. Ek kan nie die plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Beste Nico,

Ek is baie jammer om te hoor dat jy teleurgesteld was met jou kamer. Ons wil graag van jou punte aanspreek.

- Siende dat ons so naby aan die see bly, is dit bietjie moeilik om die vensters altyd helder te hou as gevolg van die seelug.
- Die deur is gemaak om oop te vou, maar aangesien meeste mense nie hom heeltemal oopmaak nie, was dit bietjie moeiliker om oop te maak. Ek is baie jammer daaroor.
- Die stowwer was nie daar gelos vir gaste se gebruik nie, die huishoudster het dit daar vergeet.
- Die tuin se vullishoop is definitief nie naby die swembad nie, dit kan ek jou verseker. Ons probeer soveel moontlik herwin, dus versprei ons die tuinvullis teen die grasbank aan die seekant en gooi sand daarop van tyd tot tyd. Die vullishoop kan gesien word soos jy nader loop tot by die punt van die grasbank.
- Siende dat ons 'n droogte ervaar, kan ons nie ons plante elke dag water gee nie, dus is hulle bietjie verkleurd.
- Die ander punte is met due huishoudsters bespreek.

Aangesien die meeste klagtes laat Sondag-middag geopper is, het ek gevra om geduldig te wees tot Maandag-oggend sodat ons te werk kan gaan aan die foute te werk, maar julle het ongelukkig vroeg Maandag-oggend gery voor die personeel ingekom het.

Weereens is ons baie jammer van ons kant af.

Groete,
Garth


The Bali Grand Lodge and Spa
Stephanie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salighei.

Bali Grand Lodge and Spa is rustig, netjies met 'n verskriklike gemaklike atmosfeer, perfek vir paartjies. Vriendelike en hulpvaardige diens. Heerlike ontbyt. Toegang tot die strand was net moeilik te voet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Beste Stephanie,

Dankie vir die mooi woorde. Dis lekkker om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Garth

The Bali Grand Lodge and Spa
Elri K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elri K
Gesin met klein kinders

Wat ook al geadverteer was, was géénsins 'n refleksie van die akkommodasie wat ek verlang of gekry het nie.

Volledige inligting oor álle tipes akkommodasie moét op die websites so beskryf word. Die enigste advertensie was vir "n Deluxe Luxury Suite. Wel, dit was nie. Daar was ook géén Mosaic Vanity in die badkamer nie. Baie teleurgesteld, beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Beste Elri,

Dit was lekker om julle hier te hê oor die Desember vakansie.

Ons is baie jammer dat jou kamer nie n bad gehad het nie. Van ons kamers het 'n bad en stort en van hulle het net storte.

Ons hoop om jou weer te sien sodat ons dit vir jou kan regstel.

Groete,
Garth

The Bali Grand Lodge and Spa
Frans D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rêrig waarde vir geld. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal enige tyd weer by julle oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Beste Frans,

Dis altyd lekker om te hoor ons doen dinge reg. Dankie vir al die mooi woorde. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
Garth

The Bali Grand Lodge and Spa
Venus H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik

Baie goeie diens, lekker groot gemaklike kamer met 'n mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer

Beste Venus,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle as gaste te kon ontvang. Ons sien uit darna om julle weer te sien op jul volgende besoek aan die area.

Vriendelike groete.
Garth

The Bali Grand Lodge and Spa
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3Y2EzMjFiLTdkM2QtNDk2Ny1iZmI4LTFlMDc3YjJiZTAxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 31 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.041940992383 30.89491724968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem