The Baobab

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Baobab bied B&B in Kyalami Estate in Midrand. Dié gastehuis is ideaal geleë, naby die Mall of Africa, Lory Park Dieretuin en ander geriewe in die omgewing.

Daar is 3 kamers waarvan elkeen 'n koninggrootte-bed het wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, betaalde WiFi, 'n TV met die volledige DStv-pakket en werkruimte vir 'n skootrekenaar.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis bied verder 'n gemeenskaplike kombuis en swembad, asook veilige parkeerplek. 'n Wasgoeddiens kan gereël word. Sakereisigers kan ons goed toegeruste konferensiekamer huur.

The Baobab is net 'n paar minute vanaf 13 parke in die landgoed en 'n rivier waar gaste kan piekniek hou.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Baobab gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za