Willard's Beach Akkommodasie by The Bay | LekkeSlaap
+15

The Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 94b, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Bay is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige The Bay-kompleks in Ballito. Die The Bay-kompleks het direkte toegang tot die promenade, strand en Granny's Pool.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer lei na 'n stoep. Hierdie kamer kan oopplan wees met die sitkamer, maar kan ook privaat wees deur die spieëldeure toe te maak. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Verder is daar 'n eetkamertafel met 3 stoele en 'n ontbyttoonbank met stoele en die sitkamer het 'n plasma-TV met 'n DStv-hotelpakket. Die eenheid het plafonwaaiers en daar is 'n gasbraai op die stoep.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Compensation-kusweg 94b, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 94b, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU30Y6HJKNjl2xxXgsKw9Z3zlBaMJsYUOl1euJcXrGjeZcjRS8y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 94b Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.534735379035 31.221605624697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za