The Bay A501
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bay A501 is 'n bekoorlike woonstel in die The Bay Apartments-woonstelgebou in Bloubergstrand. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf stapafstand van die strand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke wat 'n uitsig oor die see bied. Hierdie area lei na 'n knus balkon met buitesitplek en 'n gasbraai.
Gratis WiFi, 'n omsetter vir beurtkrag en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bay A501 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 35
Jaar gelys 2
Ligging
- Coral-weg 77, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bay A501 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 77, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom