Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay B401

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Bay B401 is 'n bekoorlike strandfrontwoonstel op die vierde verdieping van die gewilde The Bay-woonstelgebou in die hartjie van Bloubergstrand. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel beskik oor 2 ruim slaapkamers, elk met 'n gemaklike dubbelbed. Die woonstel het ook 2 badkamers waarvan een 'n bad en stort en die ander net 'n stort het. Gaste sal die branders vanuit die slaapkamers hoor aangesien die woonstel reg teen die see is.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die smaakvolle leefarea is die perfekte plek om te ontspan na 'n lang en besige dag. Die woonstel het ook 'n eetarea met 'n tafel en stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig en die see-uitsig kan waardeer.

Gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstelkompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bay B401 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir The Bay B401
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 35

Jaar gelys 2

Ligging

  • Shell-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay B401 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3617542693300fb88c990fec3f08932ae82b48f238841ee55920448a4b63b82ff780db7cc492acea622d6d006584e5a7cbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Shell Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811568899992 18.470997874274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem