LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bayview Hotel | LekkeSlaap
+70

The Bayview Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 23 Okt 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 868 R1 588 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Bayview Hotel bied 36 en suite-kamers, ’n restaurant op die perseel en ’n skoonheidspa.

The Bayview Hotel bied pragtige uitsigte oor die Keurboomsrivier, Lookout-strand en die Tstsikamma-berge. Dit is 800 m vanaf 2 blouvlagstrande en die banke, boetieks, kunsgallerye, winkels, restaurante en naglewe in Plettenbergbaai.

Die hotel het ’n restaurant op die perseel, Adi's Kitchen en ’n Face Facts-spa. Daar is ’n speelhoekie vir kinders, sowel as konferensie- en vergaderinggeriewe wat op versoek gereël kan word. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskas, ’n TV en gratis onbeperkte WiFi. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, sowel as parkeerplek sowel as parkeerplek vir toergroepe.

The Bayview Hotel sal gaste bystaan met voorstelle vir aktiwiteite, soos om in die see vis te vang, om te duik, staproetes, seiljagry, voëlkyk, bungee-spring en walvis- en dolfynkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir The Bayview Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bayview Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 868
R1 868 R1 588
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 868
R1 868 R1 588
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2a2014228aacffdede2f9fb2450c37294126a76539f284f8c53d161181aaadea8513f804feac0d3739b52c8f983271b5ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 868, nou Vanaf R1 588  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Corner of Main Road and Gibb Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.05313498638 23.372206091881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!