Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bayview Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir The Bayview Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Simone R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R
Besigheidsreis

Beautiful location and very central.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice hotel in walking distance to restaurants and beach.

Very well located, safe parking and nice sea views from room and terrace on hotel's restaurant. Very good breakfast. Good for a short stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randall J
Gesin met klein kinders

Hotel verblyf fantasties. Meskien dat kinders ook vooruitbetaal vir hulle ontbyt.

Ons het baie lekker gebly. Kamer was lekker ruim, genoeg beweegplek vir kleintjies. Ook 'n lekker speelplek vir kinders. Enigste teleurstelling vir my was die ontbytervaring. Ons het kontant betaal vir ons kinders se ontbyt, dit was nie 'n probleem nie. Maar soos met kleintjies wil hulle eet wat die ouers eet. So alhoewel ons vir hulle 'n ontbyt en 'n sappie bestel het, het die kinders steeds uit my bord geproe wat mamma en pappa eet. Ons was dopgehou terwyl ons hier was, hierdie ervaring was glad nie lekker nie. My kinders is een en vier jaar oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rumaanah O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rumaanah O

Bayview Hotel in Plettenberg Bay is conveniently located on the main street.

Bayview Hotel in Plettenberg Bay is conveniently located on the main street, in close proximity to a variety of restaurants and shops, and a short drive from the beach. The accommodation on the second floor is quite roomy and includes a small communal outdoor area for sitting. All rooms are kept clean and offer comfort. During my stay, I had to change rooms due to availability. I noticed a different outlook from the room on the first floor. It's worth noting that the rooms and bathroom fittings seem somewhat outdated. One drawback was the room's position facing the street, which resulted in noticeable noise during nighttime hours. The hotel's restaurant provides satisfactory vegetarian and dessert options. However, the included breakfast could benefit from more variety. The front desk staff are friendly and always ready to assist guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaindre F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaindre F
Enkelreisiger

Te kort! Luuks, gerief, salig.

Dit is 'n heerlike blyplek en so rustig! Daar was soveel geriewe. Ek is spyt ek het nie vir twee aande bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in Plett.

Baie mooi hotel. Mooi kamers. Baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magiel Jacobus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magiel Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mense was behulpsaam en vriendelik. Diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlene A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlene A

Just what we needed.

Service was friendly, efficient, and effective. We enjoyed our stay and appreciate the staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani G
Saam met vriende

Baie lekker, baie vriendelike mense.

Diens was fantasties, almal is altyd vriendelik. Kamer was skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, staff friendly helpful.

Bathroom poor, especially shower room. Noisy due to traffic. Breakfast good. Would go again if nothing better available in Plett at time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O
Enkelreisiger

Rustig

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het seepglad verloop. Bayview Hotel het aan al ons behoeftes voldoen.

Vriendelike ontvangs. Flinke kamerdiens. Baie netjies. Veilige parkering. Restaurant op perseel en goeie spyskaart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A
Besigheidsreis

Luuksheid tot in die boonste gehalte.

Ek sal Bayview Hotel oor en oor gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie mooi kamers, super skoon en baie goeie diens. Ook uitstekende restaurant (Adi's Kitchen) met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Uitstekend!

Ons het die dakwoonstel gehad. Lieflike uitsigte met gasbraai. Alles wat jy benodig in kombuis. Goeie posisie in dorp. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A
Saam met eggenoot / lewensmaat

So so lekker.

Vriendelik en hulpvaardige personeel. Die ligging bietjie steurnis met die geraas van voertuie. Maar die uitsig maak weer op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buddronesia J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buddronesia J

Ongelooflik fantasties.

Die view is great en ontvangs was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bayview Hotel se terugvoer

Dear Buddronesia, thank you for taking the time to review Bayview Hotel. We do appreciate your 5-star rating. Hope to see you back soon.
Kind Regards,
Bayview Hotel Team.

The Bayview Hotel
Estian K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent view.

Very nice view. Room neat and modern. Breakfast good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Bayview Hotel se terugvoer

Dear Estian, thank you for taking the time to review Bayview Hotel. We do appreciate your wonderful feedback. Hope to see you back soon.
Kind Regards,
Bayview Hotel Team.

The Bayview Hotel
Grant M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Besigheidsreis

Friendly staff and clean rooms.

Great Wi-Fi (Fibre backed), with friendly staff and clean rooms. Restaurant is busy being refurbished (after Corona) and breakfast is at a lovely coffee shop just across the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Philip G
Gesin met tieners

Nie waarde vir geld, hopeloos te duur vir wat jy kry.

Matte in gange vuil en vol merke, spinnerakke in badkamer bo bad, restaurant vra jou R100 vir 'n bietjie joghurt met pap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susanna G
Gesin met tieners

Dit was gemaklik, maar baie ou styl, nie vreeslik skoon nie en toerusting beperk.

Die hotel is goed geleë. Baie ou styl, funksionele toerusting, maar nie nuut en beperkte werking. Baie geraas in en om hotel van ou pype en toerusting. Kliëntediens goed! Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 104
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeccc5acf67f614811f9bb3da2c5aa1e6044877e42be8ee5e3a734dbdd388d9d8aea5b758a671c22b54c643f60dae891172b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 104 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Corner of Main Road and Gibb Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05313498638 23.372206091881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem