Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray Smith-weg 1, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Beach Cabin is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgeenheid in die hartjie van Winkelspruit, Durban en ideaal vir 'n rustige wegbreek saam met familie of vriende.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die solderkamer het 'n dubbelbed en driekwartbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n dubbelbed en 'n TV met Open View-kanale.

Buite kan gaste op die dek kuier wat sitplek en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig (2de voertuig slegs indien gereël) en waentjie is beskikbaar en die eiendom is met elektriese heining en 'n afstandbeheerde hek beveilig.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en Kinderpark, en is stapafstand vanaf restaurante en winkels. Die eiendom is 2 minute se stap vanaf die strand.

Daar is baie om te doen in en om Amanzimtoti of gaste kan suidwaarts ry en die kus vir die dag verken. uShaka Marine World is 36 km (33 minute) vanaf The Beach Cabin terwyl Aliwal Shoal Shark Diving net 16 km (18 minute) ver is. Croc World is 21 km (22 minute) vanaf die eenheid en Splash Water World en die Thirsty Whale Restaurant is net 9,3 km (14 minute) vanaf die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach Cabin sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir The Beach Cabin
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Debora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Murray Smith-weg 1, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beach Cabin het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray Smith-weg 1, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a03dce854a31c25de4f86802a6ca2c08b4f323ad58626c683687e4e12fa7344d1b0c72602c4237cb0c5ae603e9f3c4fc574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 1 Murray Smith Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.09437378361 30.859499698208
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem