Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan Suid 10, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse strandhuis met 4 slaapkamers in Southport aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die smaakvol gemeubileerde huis spog met 'n pragtige uitsig oor die see en een van die beste walviskykplekke, en bied maklike toegang tot die strand.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders onder die ouderdom van 8 jaar, en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n aparte TV-sitkamer en 'n groot onderdakstoep. Die huis is deurgaans geteël en het min onderhoud nodig.

Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, een met 'n koningingrootte-bed, een met 'n dubbelbed en 'n nog een met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 2 stapelbeddens vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in.

Die huis het 'n lieflike swembad, braai- en tuinarea, en dis die ideale plek om te ontspan en die pragtige uitsig oor die see te geniet. The Beach House bied 'n moderne oase vir dié wat moeg is vir die stad, en is die ideale keuse vir oordeelkundige vakansiegangers en sakereisigers. Daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel beskikbaar.

Die nabygeleë strand is gewild vir visvang, duik en snorkel. Daar is 'n verskeidenheid doendinge langs die Suidkus wat gaste kan geniet. Begeleide toere kan deur die gashere gereël word. King Shaka Internasionale Lughawe is net 145 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 4

Ligging

  • Ocean-rylaan Suid 10, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan Suid 10, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA696ce03ed26e0f9483e8bbd444ba0c84bfa39c75cd87b0005d630c9f65b199b547974658e29d06e1b004dcf6aee1955a943b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 10 Ocean Drive South Southport 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.693840127647 30.493969764813
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem