The Beachfront Unit 10
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 200
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Lizelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Was heerlik en gerieflik.
Femida N - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Neil A - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie naby die see. Goed ingerig.
Martelle Rudene W - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik veral om deur die branders wakker gemaak te word.
Elmarie S - Mei 2023
Algehele gradering
Die woonstel was gerieflik met 'n mooi uitsig vanaf die balkon.
Eckhardt B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
The Beachfront Unit 10 se terugvoer
Eckhardt, Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dít was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Corné D - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
The Beachfront Unit 10 se terugvoer
Corne, baie dankie vir die mooi woorde.
Magda J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en was naby baie plekke wat regtig lekker is.
The Beachfront Unit 10 se terugvoer
Dankie vir terugvoer Magda. Julle sal altyd welkom wees.
Brian B - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent.
Jani J - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike plek, stil en rustig, see uitsig, wonderlike ligging, ideaal.
Lees meerKaren B - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely.
Leon V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek, skoon en netjies by die strand en naby alles.
Pieter B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Colleen P - Feb 2019
Algehele gradering
This is the best holiday accomodation ever.
The Beachfront Unit 10 se terugvoer
We were also sorry to see you go.
Laura S - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic experience.
The Beachfront Unit 10 se terugvoer
Hello Laura,
It was a pleasure to accommodate your family.
Regards
Suhannie B - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Tecia G - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en gemaklik.
Gelene P - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
The Beachfront Unit 10 se terugvoer
Beste Gelene,
Die dubbelbed in die hoofslaapkamer is vervang met 'n nuwe een wat hopelik geriefliker gaan wees vir gaste wat minder ferme matrasse verkies.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashmead-rylaan 500, The Beachfront, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom