Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bean Tree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bean Tree bied privaat selfsorgkwartiere en binnehowe in die prentjiemooi dorpie, McGregor. Die eenhede is só ontwerp dat gaste maklik in hul privaat eenheid kan ontspan of saam met ander gaste 'n vakansie kan geniet.

Die verblyf beskik oor 3 ruim en alleenstaande eenhede naamlik Lucky Bean, Ndale en Ugba. Die 3 eenhede word met 'n sentrale binnehof wat gedeeltelik onderdak is verbind en dit kan saam of apart bespreek word. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en mikrogolfoond. Ndale en Lucky Bean het elk 'n buitestort en Lucky Bean en Ugba het elkeen privaat 'n dakterras.

Elke suite het gratis WiFi, 'n platskerm-TV met Netflix en Chromecast en, alhoewel DStv nie voorsien word nie, kan gaste hul eie dekodeerder saambring of DStv Now deur die toep op die TV te stroom.

Daar is ook 3 Weberbraaigeriewe as gaste buite wil braai. Gaste kan in die sentrale binnehof braai of op Lucky Bean of Ugba se platdakdekke.

The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar ongelukkig nie kindervriendelik nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir The Bean Tree
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diederi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bean Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0552b52f66e3d862dbaa3af162a749afe70466e017f8f03ce126457edeb83099d0dd5fb6fbd00103fdd21533de62fad045d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Grewe Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946068575441 19.826223038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem