Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Belgium Inn

Lodge
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Belgium Inn bied verblyf in 'n luukse lodge wat in die Hoedspruit privaat wildlandgoed geleë is. Die landgoed is die tuiste van 'n verskeidenheid kleinwild insluitend bokke, ystervarke en vlakvarke. Jy mag dalk selfs een van ons skugter inwonende luiperds raaksien!

Verblyf word aangebied in 6 luukse en uniek versierde en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met lugversorging en waaiers om gaste koel te hou in die tipiese Laeveld-somers. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Linne word voorsien. Elke kamer het 'n privaat stoep en daar is 'n swembad asook 'n lapa wat gaste kan gebruik. Tuisgemaakte etes word in die sitarea of bite bedien.

Verskeie roetes vir wildkyk-ritte is beskikbaar op die landgoed vir diegene wat graag self wil rondry en hulself aan die natuurprag wil verkyk.

The Belgium Inn word deur 'n Belgiese paartjie, Jozef en Carine, besit en bestuur en hulle het self die koloniale-styl lodge gebou. Sakereisigers en vakansiegangers kan lekker kom ontspan in hierdie lieflike lodge, versteek in die natuur.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Ligging

  • Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea05461db5341cd94b9e1fe8262b1aae68b588a665ebd2351480b0ded5acddfd895a62d5fd1f4e702ff15d5a10d5b9aef1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.342853 30.972874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem