Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Marine Self-Catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Blue Marine Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Beauthan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauthan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely coming again.

The host was very welcoming and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier!

Als was absoluut perfek! Baie dankie, ons was baie beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Ons sal definitief weer daar kom bly!

Lynn het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is stylvol toegerus. Aandag aan fyn detail het verseker gemaak dat ons heerlik gebly het! Baie dankie Lynn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiesie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf, ideaal geleë en mooiste see-uitsig.

Ons het lekker hier gebly! Lynn was behulpsaam en het ons welkom laat voel, baie baie dankie Lynn! Die woonstel is mooi uiteengesit, netjies en het alles in wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank Wiesie for your lovely review. Well done on your triathlon from Gordons Bay to Hermanus! We look forward in welcoming you back in the near future.

The Blue Marine Self-Catering
Leandi V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie Lynn, ons het so lekker by julle gebly. Baie privaat, alles wat jy nodig het en die mooiste uitsig oor die see. Sal dit definitief aanbeveel en in die toekoms weer 'n draai daar gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wooneenheid uitstekend toegerus en baie goed geleë. Ontvangs baie aangenaam en vriendelik.

Pragtige uitsig. Sal beslis weer daar tuisgaan. Prys baie billik en boonop veilige parkeerplek in toesluitmotorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Gawie for taking time to review your stay and glad you had a wonderful holiday. We look forward in welcoming you back in the future.

Groete
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Lee B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

We celebrated our 5 year dating anniversary at The Blue Marine Self-Catering. Waking up and falling asleep to the ocean was one of the best moments to share with my partner. Highly recommend you go to this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Congratulagtions on your anniversary, so glad we could make it memorable for you. Hope to see you soon!

Best regards
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Tina B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views. Superb location. Comfortable and spacious.

Awesome accommodation. Very well equipped and super clean. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Tina, was so good to meet you and glad you enjoyed your time away.

Best regards
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Alles was meer as wat ons verwag het. Sal beslis aanbeveel. Dankie Lynn vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Wonderlike view van see, mooi verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Jacques for taking the time to write a review, we so enjoyed having you stay. We are glad you enjoyed your breakaway and look forward in welcoming you back in the future. Best regards, Lynn.

The Blue Marine Self-Catering
Katelyn B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply amazing.

We had the best time ever. The view is spectacular and everything was so peaceful. The apartment was clean and had everything we needed to make our stay comfortable. Thank you for the warm welcome and for making us feel right at home. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great apartment with stunning view.

Owner was caring and a wonderful lady yet still gave us privacy. Great amenities and well equipped apartment. Security awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magrieta J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, quiet and perfect.

Die eienaars was vriendelik, behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Magrieta for your kind words and so glad we could make your honeymoon extra special.
Wonderful you could explore so many nearby places and would love to welcome you both back. Wishing you all the best

The Blue Marine Self-Catering
Marniel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view with incredible host.

Fantastic place! Honestly one of our favourite stops we made during our honeymoon. The apartment has one of the best views money can buy. The host, Lynn, puts the word super in superhost! Her attention to detail and friendliness made this an incredible stay. The area also has a lot to do! Would definitely come back someday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Marniel for your lovely review. I am so glad you had a good stay with us and sure you enjoyed visiting the Western Cape. We look forward in welcoming you back. All the best for the rest of the year.

The Blue Marine Self-Catering
Mandy U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy U
Enkelreisiger

Truly five star in every way.

This is where you stay when spoiling yourself is the only option. It is exactly how I would want my home to be! Stunning vistas and really detailed thinking on interior design, placement and decor, all in a sea theme. Lynne is lovely and strikes the perfect balance between providing hospitality and privacy. Thanks for a great stay Lynne, sorry this review took so long!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Mandy so happy you had a great stay at The Blue Marine and appreciate your feedback. and kind words We look forward in welcoming you back.
Wishing you a happy and safe year ahead.

The Blue Marine Self-Catering
Bonita D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location.

Its the perfect getaway. Close to the beach, shops, restaurants. A beautiful location. Neat and clean house with more than you need. Great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Bonita for your review it is really appreciated. So glad you had a great breakaway and look forward in welcoming you back.
Safe and great year ahead.

The Blue Marine Self-Catering
Brenda A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig

Dankie Lynn vir jou gasvryheid. Baie mooi uitsig, ten volle toegerus en veilig. Skoon en netjies. Ek beveel die eenheid graag aan. Hoop om jul weer te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Dankie Brenda vir die mooiste worde ek is baie bly dat jy het dit so baie geniet. Alles van die beste.

The Blue Marine Self-Catering
Peter W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Like a dream, but very real - our minibreak turned into an engagement trip.

Thank you so much for your hospitality and warmth, Lynn. The apartment feels like a being in a dreamy, private loft with the most spectacular view of the ocean I've ever encountered. Simply sunbathing on the balcony, watching the ocean and the beautiful little birds coming to the feeder felt like heaven. What you've created at the Blue Marine is truly special and we left there as an engaged couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Peter-john, for your lovely review and we are so happy that we could make your engagement and the few days with us so special. We wish both of you lots of love and happiness for the years to come. Best regards, Lynn.

The Blue Marine Self-Catering
Sonya B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was worth it.

We loved our stay there. Was well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Sonya for your kind words, we are so glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back again some time.

The Blue Marine Self-Catering
Marinda K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Die is 'n wonderlike plek om te bly. Die gasvrou was uitstekend en daar kan op geen manier enige fout gevind word met die akkommodasie nie. Ek sal dit absoluut aanbeveel vir enige gaste. Die eenheid is ten volle toegerus met alles wat jy kan nodig hê, selfs 'n wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Dankie Marinda,

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is bly dat julle goed uitgerus het en ek hoop om julle weer te verwelkom.

Groete,
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Mick V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most relaxing!

Most relaxing, with fantastic views, including whales and dolphins! Thank you Lynne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet 'n glasie wyn op die balkon terwyl jy uitkyk oor die baai en Tafelberg.

Daar is baie moeite in die blyplek ingesit, dit maak jou verblyf baie gemaklik en ontspannend. Die privaat balkon met privaat braai is vreeslik lekker, met die mooi panoramic uitsig van die baai. Boonop is dit baie veilig en jou voertuig kry ook 'n veilige plekkie. Ons sal beslis weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carleen F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of my best stays ever.

Hubby and I celebrated our one year anniversary at The Blue Marine and what an excellent choice we made. It's a really nice and personal atmosphere with amazing Oceanic views. Thank you to Lynn for receiving us with such great warmth and friendliness. We would definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is uitstekend. Lynn, die gasvrou, is baie vriendelik en hulpvaardig.

As ons weer in die Kaap kuier sal ons beslis weer by The Blue Marine tuisgaan. Die eenheid is baie skoon en netjies. Die uitsig is pragtig en dit is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Marita vir jou mooi woorde. Ek is so bly dat julle die drie dae geniet het.
Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom.
Beste groete,
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Jan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Die eenheid is puik! Beste uitsig oor die see. Ongelooflik skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en nog meer. Lynn, baie dankie ons sal jou beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ek is so bly dat julle die twee dae hier geniet het en ook die Wes-Kaap!

Ons sien baie uit daarna om julle terug te verwelkom.

Beste groete,
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Talitha V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Dit was amazing om daar te kon bly. Alles was perfek. Beautiful plekkie met 'n wonderlike uitsig op die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Dear Talitha,

Thank you for your lovely review. We glad that we could also make your honeymoon memorable.

Wishing you the very best and we look forward to welcoming you back.

Regards,
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Maranitha V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranitha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gerus.

Baie dankie aan Lynn van Blue Marine vir die vriendelike ontvangs. Die woonstel is pragtig gemeubileer, skoon en netjies. Die see-uitsig en vrolike gekwetter van voëls is net wat ‘n mens nodig het om te ontspan. Ons sal beslis die Blue Marine aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Beste Maranitha
Dankie vir jou mooi woorde. Ek is so bly dat jy die naweek geniet het en dat die uitsig "kos vir die siel" was. Ek is baie bly dat jy die fynbos voëls geniet het. Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom. Beste groete, Lynn.

The Blue Marine Self-Catering
Alecia B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle wegbreek met 'n pragtige uitsig, kon die walvisse hoor na aan ons tuiste.

Raai enige aan om hierdie woning te bespreek, Lynn met wie ek kommunikasie gevoer het, was so vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you, Alecia, for your lovely review. So happy you both had the opportunity in hearing the whales from your private balcony, you were very lucky. Hope to see you soon;.

The Blue Marine Self-Catering
Nicole M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, amazing, and yes amazing.

The host was a lovely lady and she had the friendliest and warmest welcome waiting for us on our arrival. She showed us around the unit and made us feel very at home. The unit itself was neat and was furnished with everything you could possibly need for a getaway. Thank you so much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing, amazing, en ja amazing.

Die gasheer was 'n lieflike dame en sy het met die vriendelikste en warmste welkom ons ingewag met aankoms. Sy het ons die eenheid gewys en ons baie tuis laat voel. Die eenheid self was netjies en gemeubileer met alles wat jy moontlik nodig sal kry vir 'n wegbreek. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Nicole for your lovely words. It was an absolute pleasure accommodating you. Congratulations on your marriage and wishing you both the very best. Regards Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Rowena G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit was die beste verblyf ooit! Lynn is super nice en die plek is ongelooflik mooi! Ons sien uit daarna om terug te keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Rowena.
So glad that we could make your stay at The Blue Marine and honeymoon special, it was lovely to have met you and look forward to welcoming you back.

The Blue Marine Self-Catering
Audrey R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey R

Pragtige uitsig en blyplek!

Lynne van Blue Marine het geen moeite ontsien om ons verblyf uitsonderlik te maak nie. Die gastewoonstel is pragtig gemeubileer met alles wat 'n mens moontlik nodig mag kry. Baie aandag is gegee aan klein detail en persoonlike diens. Die uitsig is pragtig en ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Audrey for your lovely review, it was such a great pleasure hosting you and hope to see you in the future.

The Blue Marine Self-Catering
Tracy J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi pragtige en netjiese verblyf.

Baie dankie aan Lynn vir 'n vriendelike ontvangs in 'n mooi pragtige gemeubileerde, skoon en netjiese eenheid. Die see-uitsig was asemrowend, ons het elke oomlik geniet. Ek sal beslis hierdie eenheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Tracy, for your review and kind words. We are happy you had a good stay, and we are so glad we could accommodate you for your special birthday and engagement weekend. We look forward in welcoming you back to The Blue Marine. Best regards, Lynn.

The Blue Marine Self-Catering
René D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons get baie lekker gebly. Dit is 'n woonstel wat deel vorm van die huis maar is heeltemal privaat en apart. Ons het so lekker gebly met die mooiste uitsig oor die see. Die eienaares is pragtig. Haar "attention to detail" is pragtig. Hulle is so ontvangend en vriendelik gewees. Ons sal teruggaan want dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Blue Marine Self-Catering se terugvoer

Thank you Rene, for your lovely words regarding your latest stay at The Blue Marine. We really loved having you both, and we are so glad you had a good holiday in the Western Cape.
We look forward in accommodating you again.
Best regards,
Lynn

The Blue Marine Self-Catering
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-doodloopstraat 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NjU1YjA4LWRhYWMtNDA4Ni1iZmI5LWQ3ZWVmNWM3ZDM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 5 Blushing Bride Cul de Sac Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.170724548151 18.846548542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem