Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blue Marine Self-Catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Geen breekskadedeposito word gehef nie, maar indien daar breekskade is moet die gas die instansie terugbetaal.
Huisreëls

Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Die woonstel is slegs vir 2 volwassenes.
Geen kinders of troeteldiere word toegelaat nie.
Rook in die woonstel is verbode, daar mag slegs op die balkon gerook word
'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien die woonstel na rook ruik.
Ongelukkig word geen funksies of partytjies toegelaat nie.
In die onwaarskynlike geval wat breekskade plaasvind, onderneem die gas om die skade so gou as moontlik te rapporteer en terugbetaal na goeddunke van The Blue Marine.
Daar is 'n kragomsetter vir beurtkrag en 'n gasbottel met 'n kookplaat is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blushing Bride-doodloopstraat 5, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3NjU1YjA4LWRhYWMtNDA4Ni1iZmI5LWQ3ZWVmNWM3ZDM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 5 Blushing Bride Cul de Sac Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.170724548151 18.846548542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem