The Bok House and Cottage
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakierie-singel 26, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Bok House and Cottage is in die hartjie van Fourways geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis. Dit is in 'n lieflike tuin met 'n swembad geleë en is ideaal vir gesinne, paartjies en sakereisigers.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die sitarea lei na die stoep wat ’n uitsig oor die swembad bied. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.
Bok Cottage 1 het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 2 gaste in ’n dubbelbed. Daar is ’n badkamer met ’n stort, en ’n kombuisie wat met ’n klein yskas, ’n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie kothuis het ’n TV en WiFi.
Bok Cottage 2 bied verblyf aan 2 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het ’n platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is ’n sitarea in die kamer en daar is ’n kombuisie wat met ’n mini-oond, tweeplaatstoof, ketel en yskassie toegerus is. Daar is ’n eerlikheidskroeg indien dit nodig is.
Die huis en kothuis is 2,2 km van Fourways Mall met sy winkels en restaurante af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bokmakierie-singel 26, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakierie-singel 26, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom