35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 19 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Point Waterfront Akkommodasie by The Bond Square | LekkeSlaap
+15
+15

The Bond Square

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R3 238 R2 105 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Terrace, The Bond Shed 8 , Durban-Noord, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Bond Square is ‘n selfsorgwoonstel in Point Waterfront, naby die ingang tot Durban se hawe. Die woonstel is ideaal vir vriende of ‘n gesin en bied ‘n uitsig oor die Indiese Oseaan van die balkon af.

Dié dupleks het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ‘n deur wat na die balkon lei. Die tweede kamer het ook ‘n koningingrootte-bed en ‘n deur wat na die balkon lei. Die tweede badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bond Square sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Bond Square
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Albert Terrace, The Bond Shed 8 , Durban-Noord, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bond Square het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 238
Vanaf R2 105
per nag (plek vir 4)
was R3 238
Vanaf R2 105
per nag (plek vir 4)
was R3 238
Vanaf R2 105
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Terrace, The Bond Shed 8 , Durban-Noord, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKU4iB0oR4aOAyO1nwaY0yGvuQf9f0qGpb9fivMXSRr0xpF5j6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 238, nou Vanaf R2 105  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Albert Terrace 8 The Bond Shed 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.871991258519 31.048087402447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za