Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Booth Cottage

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Julie 2024. Bespreekbaar tot 11 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Booth Cottage bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang, in die Longacres Country Estate, Langebaan. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n naweek aan die Weskus wil deurbring.

Dié woonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders of volwassene indien verkies. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die woonstelletjie het ook lugversorging en die kombuis is met 'n lugbraaier, enkel gasstoof,mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en losstaande braaigeriewe. Hierdie kothuis is langs die Booth Coffee Shop geleë, waar gaste ontbyt of middagete kan geniet, en die kinders kan op die klimraam speel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by The Booth Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir The Booth Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jadene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 6

Ligging

  • Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Booth Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124b484789dac307b86ccaf283c2d6dbacde6357b5f41618cb81dcbcba578e83d4bf7b1ac8f8025ffd8bcd7aaae02f570b05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 59 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.041259692975 18.055530471793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem