Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boston Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 9 resensies vir The Boston Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.2/5
Monic J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monic J
Saam met vriende

Baie vriendlikheid ervaar!

Magrieta is wonderlik! Altyd gereed om te help en sy gaan uit haar pad om mens tevrede te stel. Baie lekker ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tladi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tladi S
Gesin met klein kinders

Excellent.

It was a great stay with friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Craig C
Saam met eggenoot / lewensmaat

If this was the last place available, I'd pay someone else to sleep in a tent in their backyard.

Afternoon 1 (17 April 2023): We arrived at the guesthouse at approximately 17:30. Upon check-in, the staff was very friendly and helpful. We put our bags down and showered. All was well when we left at 18:15. Night 1 (18 April 2023): We arrived shortly after 22:00, prior to leaving at 18:15. The remote to the gate worked fine when I opened it, but then failed to close. Being that time of night, the guesthouse's reception was locked. I sent a text message to which I still haven't received a response, then called for assistance. Still being very helpful, the staff assisted us by 'fixing' the gate, so we went to bed around 23:00. Morning 2 (19 April 2023): At 06:45, the shower's water had gone completely ice cold. We went downstairs and mentioned this to the staff members. I'm unsure what they did but only at 07:00 I managed to shower. At this point, we were already running late. Despite stating that there is a coffee/tea station in the room, there was nothing. We went downstairs, to which the one staff member, with attitude, asked us if we booked for breakfast. We said no, but we'll just grab coffee as that was supposed to be inclusive with each room. We left with our travel mugs filled with coffee and left. Night 2 (19 April 2023): We arrived at the guesthouse at 21:15, yet again to a faulty gate that would not open or close. We pressed the bell at the gate for assistance and the staff were seemingly annoyed that somehow this was now our fault. We were equally annoyed, but kept our cool. Morning 3 (20 April 2023): We got up early to shower to avoid any of the previous hiccups. The water pressure was ridiculously low. The DStv stopped working. The aircon that could previously work on warm and cold settings could now suddenly just remain on 18°C. At this point, I was convinced we were being toyed with or sabotaged. Afternoon 3 (20 April 2023): We went home to unwind and shower, with the following departure time being 18:30 and return time 21:30. All was fine this afternoon, and we could relax and take in the tranquility of the guesthouse. We left with a working gate since someone had apparently come out and fixed the gate. Night 3 (20 April 2023): This was by far the worst experience of my life when it comes to assistance from someone whose literal job it is to assist guests at a guesthouse. We arrived back around 21:45, everything was dark and quiet. We opened the gate, only to find that other guests had parked on our parking spot, despite staff stating during check-in that that particular spot was designated to us for the duration of our stay. We called for assistance again, knocking on the attendee's room door that was previously stated to be done as an alternative to calling with no answer. The person opened the door, clearly frustrated. They walked outside with us, the gate was open and wouldn't close and our car was standing outside. I asked which button I should press to open the other side of the gate, to which I received a rude answer in an attitude I can't describe using only words. The attendant just left us outside, but I managed to open the gate. Morning 4 (21 April 2023): After showering in hot water in the morning for the first time, we proceeded to pack our bags, there was no help checking out as there was checking in. Staff members were awkwardly hiding in the kitchen, waiting for us to leave. We exchanged sarcastic, abrupt thank you's, handed over the key back and left with sighs of relief that the unpleasant stay was over. Good riddance. I truly hope to never encounter the building, staff members, or the guesthouse as a whole.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Kobus L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Prof Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangename ervaring.

Dit is die swakste resensie wat ek nog ooit vir 'n plek gegee het. Kamer het geen tee-en-koffieskinkbord soos geadverteer. Dus 'n wanvoorstelling in bemarking 'n 50 cm hoë yskas staan op vloer. Hoe moet ouer mense bykom? As jy nie kan buk nie, moet jy op jou knieë staan om iets in yskas te sit en uit te haal. Swak beplanning en geen inagneming van mense se fisiese toestand nie. Geen warmwater vir stort of wasbak, nie die aand nie en ook nie die oggend nie. Wasbak se kraan spuit mens nat as jy dit dalk net te groot oopdraai. Iets kort aan die tuit van kraan. My gevoel is werklik dat tarief te hoog is vir wat jy kry. Voel eintlik of ek 'n deel van my geld wil terugeis. 'n Stoel in die kamer sal groot verskil maak, moet heeltyd op bed lê of sit. Kamer is egter te klein daarvoor. Spieël in badkamer is te hoog, my vrou (gemiddelde lengte) kon nie haar gesig in spieël sien nie. Tuin koningskamer (kamer wat ons gebruik het) se badkamer is nie soos op die foto nie. Fanie (weet nie wat sy posisie is nie) wat ons ontvang het, was baie hulvaardig en het sy bes gedoen om verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was egter effe teleurgesteld in die gerief/geriewe beskikbaar.

Voorafkommunikasie ten opsigte van die tyd van aankoms en verwelkoming tot die verblyf was professioneel en gerusstellend. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Die ligging is uiters gerieflik aangesien ek by die Tygerbergkampus moes wees. Op die oog af was die kamer netjies en skoon. Ons kon egter nie op die WiFi inskakel nie. Ek aanvaar dat die eienaars nie daarvoor verantwoordelik gehou kan word nie. Met die instap het daar 'n reuk van sigaretrook gehang. Ons was nie in kennis gestel dat die kamer nie rookvry is nie, aangesien ons dit as van uiterste belang beskou. Die tweede onaangename verrassing was 'n aanpaksel in die toilet. Daar was 'n pragtige, skoon, wit duvet oor die bed, maar geen laken nie. Die feit dat daar nie 'n koffiestasie in die kamer was nie, en dat koffie en tee net in 'n gemeenskaplike area gemaak kan word is ongerieflik en nie gebruikersvriendelik nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfying but not exceptional.

It would have been nice to have a kettle and coffee in the room as we like our coffee before bed and in the morning.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Besigheidsreis

Kort, maar aangenaam.

Dit is 'n mooi en karaktervolle ou herehuis wat mooi opgeknap word. Daar is seker hier en daar klein goedjies wat sou kon verbeter, soos 'n paar glase in die kamer om die nagtelike dors te les. Dis egter min genoeg en ons sal weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Baie vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc333b144f6ba177bbb89cea5d2c90e5595fc674f44a7775223e616973877902e85c0dee8dccd93b7e1cf09c6f4482e564af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 12 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89991 18.618887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem